Die komitees sal eers in Julie ʼn sitting hê om voorsitters te kies en hul onderskeie programme te bepaal. Die versoek sal daarna aandag geniet.
Lees meerAlles vir Vrydag 14 Junie 2019
Brandweerstasie wéér gesluit weens protesaksie
Dít volg nadat dieselfde stasie se deure verlede jaar vir ses maande gesluit moes word om soortgelyke skade te herstel.
Ondeurdagte politieke uitsprake vererger plaasaanvalle, sê VF Plus
“Goedkoop verkiesingsretoriek het die probleem vererger.”
ToekomsVenster: Verwondering as beginsel vir ’n gelukkiger lewe
Interessant dat die mooi dinge in die lewe meermale gratis na ons toe kom. Dit verg net ‘n bietjie nuuskierigheid, die vermoë omanders te kyk, waar te neem en te waardeer.
Man ontken aandeel in moord op kleuter
Hy voer aan dat sy medebeskuldigde wat sy naam in ’n bekentenisverklaring genoem het, dit bloot gedoen het om hom “in die moeilikheid te kry”.
2 dood, 8 beseer ná taxi teen boom bots
Nooddienste het met hul aankoms op die toneel die taxi langs die pad aangetref.
Bellville-pa verdwyn weens ‘persoonlike kwessies’
“Hy is lewend, ongedeerd en veilig.”
Zebediela-skoolboikot duur voort
Die skoleboikot wat nou al vier maande lank voortduur, verhoed dat onderrig aan duisende leerlinge plaasvind in Zebediela in Limpopo, ten spyte van pogings om dit te ontlont.
Verligting by vulstasies in vooruitsig
ʼn Daling in die olieprys skets ʼn rooskleuriger prentjie vir Suid-Afrikaanse brandstofverbruikers nadat hulle die afgelope paar maande maar swaar by die pompe gekry het.
Video: ‘ʼn Lied vir my pa in die hemel’
Burre Burger het aan Maroela Media vertel dat sy pa saam met familie met vakansie was toe die fratsongeluk gebeur het.
Oosthuizen wil Amerikaanse Ope-titel hê
“Om die Amerikaanse Ope te wen sal iets besonders wees.”
Bekende wewer, vriendin by Alicedale aangeval
“Die wreedheid van die aanval op twee ouer persone is uiters skokkend en baie traumaties.”
Luister in 3 minute: Drie dinge wat die ekonomie kan regruk
Sakeliga meen dit is nou tyd dat pres. Cyril Ramaphosa se nuwe daeraad tasbare voordele vir sakeondernemings begin lewer. Die organisasie glo dit moet die opskorting van skadelike beleide, wetgewing en debatte behels.
Video: Vuisgeveg ontsier EFF-hoofkantoor
Die land se derde grootste politieke party, die EFF, is al weer in die nuus oor geweld en vuisgevegte – en hierdie keer slaan hulle mekaar.
Video: Vierde kind op pad vir glanspaartjie
“In my kop was ons klaar, maar in my hart het ek geweet dit is in ons lewe ingeskryf om vier kinders te hê. Hierdie baba gaan twee weke voor my 40ste verjaarsdag kom, praat van ʼn oorstoot-drie in beseringstyd!”
Jaar ná raaiselmoord: ‘Ons is dit aan haar verskuldig’
Natasha Mans se liggaam is gister presies ʼn jaar gelede in ʼn erf in Groenvlei buite Bloemfontein gevind ná sy sowat twee weke vermis was.
FAK stel sy tweede Afrikanermonument bekend
“Die klem is om nuwe beelde te bou en koerswysers vir die toekoms te skep waarop die Afrikaner trots is. Dit is ’n storie van hoop. Ons is steeds hier, ons gaan nie weg nie.”
TLU bekommerd oor staat se planne met pensioengeld
“Oor ʼn tydperk van 25 jaar is die staatsinstellings deur die ANC-kaders gebring tot waar dit vandag is. Geen buitelandse of plaaslike pensioenkapitaal gaan nou skielik veroorsaak dat hierdie entiteite in ekonomiese suksesverhale verander nie.”
Saaci-voorsitter se verdwyning moontlik ‘gemene spel’
Wayne Smith, ʼn bestuurder by Scan Display, het Woensdag omstreeks 12:00 sy kantoor in Johannesburg verlaat om ʼn taak te gaan afhandel, waarskynlik by die Rosebank-winkelsentrum, maar het glad nie weer teruggekeer nie.
Highlanders-blitzkrieg tref Waratahs
Die wedstryd was reeds in die eerste helfte verby.