Skokkende beeldmateriaal wys hoe die vrou verbete op die vloer van die hysbak rondkruip terwyl sy die hond van haar probeer afkry.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "aanval"
Munisipale werker byna verskeur
Die werker was glo besig om ʼn stormwaterdrein te ondersoek toe vier honde hom aangeval het.
Vyf vas vir aanval op afgetrede SAUK-redakteur
Dié oudredakteur was vir meer as 30 jaar by die SAUK betrokke.
Bejaarde op kleinhoewe met yster aangeval
“Sy het op die grond neergeval en gemaak of sy dood is.”
Egpaar, kinders oorval; met die dood gedreig
Die egpaar se ses kinders was in ʼn ander kamer vasgebind.
Nóg een vas vir Centurion-aanval
’n Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die aanval op Barnie en Magda van Heerden.
Centurion-seun in hof ná aanval op ouers
“Albei sterk goed aan, maar emosioneel is dit vir hulle moeilik.”
Familielid vas ná mesaanval in Centurion
’n Familielid is ure ná die voorval in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap in hegtenis geneem.
Bejaarde dood ná aanval in hospitaal
Die familie is kwaad oor wat hul ma in haar laaste dae moes deurmaak.
Bejaarde glo in staatshospitaal aangerand
“’n Vrou het bo-op my gesit en wou my doodmaak.”
Vrou in aftreeoord met graaf aangeval, het net aanhou bid
“In Jesus naam. Jy sal nié,” pleit vrou toe man sy gulp losmaak.
Bekende wewer, vriendin by Alicedale aangeval
“Die wreedheid van die aanval op twee ouer persone is uiters skokkend en baie traumaties.”
Gesin op kleinhoewe oorval; verdagtes jaag met pa weg
“Ek het nie geweet of ek weer my vrou of kind gaan sien nie.”
Gru-aanval op pendelaars skok Kaapse stadsraad
Een van die slagoffers is met ’n afgebreekte meslem in sy kop aangetref.
Bejaarde egpaar glo met hamer aangerand
“Daar was baie bloed op die toneel,” het die egpaar se skoonseun gesê.
Man kritiek ná aanval toe motor op hoofweg gaan staan
Die man se motor het Woensdagoggend weens meganiese probleme langs die pad gaan staan, waarna hy deur twee mans aangeval is.
Egpaar met byl, skroewedraaier aangeval
“Hulle het die egpaar met die byl en skroewedraaier aangeval, waarna hulle albei wakker geskrik het. Die man is verskeie kere met die skroewedraaier gesteek en met die byl gekap.”
Leeu val 11-jarige aan; gesinslid stoei glo met dier
Die leeu het volgens gerugte in die huis ingekom en die 11-jarige seun aan sy nek gegryp. Een van die gesinslede het daarna glo die leeu van die seun afgestoei.
14 dood in VSA-skietery
Altesaam 14 mense is dood en meer as 12 in ʼn kritieke toestand nadat twee swaar gewapende aanvallers tydens ʼn banket op mense losgebrand het.
Twee vas ná aanval op Mali-hotel
Die Malinese spesmagte het twee mans in hegtenis geneem in verband met verlede week se aanval op ʼn luukse hotel in die hoofstad, Bamako, waarin 19 mense dood is.