ʼn Gesin het ná agt jaar hul geliefde troeteldier teruggekry.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Januarie 2020
Zuma glo te siek vir Zondo-kommissie
Oudpres. Jacob Zuma is te siek om voor die Zondo-kommissie na staatskaping te verskyn, het die oudpresident se regspan vandag voor adjunk-hoofregter Raymond Zondo gesê.
Hooggeregshof beslis ten gunste van Old Mutual oor Moyo
Old Mutual het Dinsdag gesê die Johannesburgse hooggeregshof het volstaan met sy uitspraak in Julie verlede jaar ná appèl aangeteken is om die afgedankte uitvoerende hoof, Peter Moyo, weer aan te stel.
Sassa sê berigte oor gratis skoolklere is vals
Die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) het Dinsdag gesê ʼn boodskap wat op WhatsApp versprei word dat dié instansie gratis skoolklere en skryfbehoeftes aanbied, is vals.
Stemdag in Schweizer-Reneke
Die munisipaliteit, wat in elk geval geruime tyd onder administrasie was weens swak bestuur, se sake het so algeheel platgeval dat die hele stadsraad ontbind is – daarom is daar gelyktydige tussenverkiesings vir al nege wyke en proporsionele verteenwoordigers.
Tiener sterf toe boom op plakkershuis val
ʼn 14-jarige meisie is Dinsdagoggend dood toe ʼn boom op hul plakkershuis in Emsagweni, Witbank in Mpumalanga geval het.
Twee gered tydens kitsvloede
Twee persone is Maandag tydens kitsvloede in Trichardt in Mpumalanga gered.
ToekomsVenster: Kies om te glo in 2020
Ons word geroep om te midde van baie moeilike omstandighede ons nie te laat intimideer deur al die negatiewe dinge wat rondom ons gebeur nie. God is in beheer.
SOS: Vakgemiddeld vir Wiskunde is 32%
Wat nog meer kommerwekkend is, is die klein persentasie leerders wat wiskunde met meer as 50% slaag.
Veilingverbod: Bedryf het reeds miljoene verloor
Verskeie belanghebbendes vra die hof om die algehele verbod wat in Desember op veeveilings geplaas is, tersyde te stel.
Belgiese sendeling in SA vermoor
“Ons land het ʼn punt bereik waar daar geen respek meer is vir lewe, vir die kerk, of vir ʼn man van God wat oud en weerloos was nie.”
Slim-babadoeke, ʼn robotvriend en ʼn vlieënde taxi
Die afgelope CES-tegnologiekonferensie in Las Vegas het soos altyd weer verras met verskeie tegnologie-wonderdinge.
Die wêreld in foto’s – 14 Januarie 2020
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Iran: Inhegtenisnemings ná straler neergeskiet is
Iran het dae lank ontken dat hy die straler neergeskiet het.
Nóg voorvalle van bek-en-klou aangemeld
Die departement het ook gewaarsku dat inenting van vee teen bek-en-klouseer nét deur die staatsveearts gedoen mag word.
Geruite vlag so amper weer vir Alonso geswaai
Motorfietse se enjins is stil om eer aan Gonçalves te betoon.
Lesersbrief: Om anders te dink…
Ons leef in ‘n tyd wat oorheers word deur sekere ideologieë. Om anders te dink en die sogenaamde goeie ideologie soos bo te bevraagteken, vra dapperheid.
Twee ‘onwettige mynwerkers’ doodgeskiet
Een van die mans is reeds as ’n Lesotho-burger geïdentifiseer.
LekkeSlaap se top-keuses vir die 2020-langnaweke
LekkeSlaap vertel jou ’n bietjie meer van al die langnaweke wat dié jaar vir jou voorlê, waar jy jou verlofdae slim kan gebruik om ’n langer naweek te geniet en waar jy die perfekte plekkie kan bespreek om die beste van elke langnaweek te maak.
Nóg een vas vir Centurion-aanval
’n Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die aanval op Barnie en Magda van Heerden.