Die tronkbewaarder word daarvan verdink dat hy ʼn gevangene aangesê het om twee van sy vrouekollegas te vermoor.
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 Februarie 2020
Nóg paaie, boskampe in wildtuin gesluit
Die gaste van verskeie boskampe is reeds na veiliger kampe geskuif.
Soveel in SA vir koronavirus getoets
Talle gesondheidswerkers het Dinsdag opleiding by die Tshepong-hospitaal in Klerksdorp in Noordwes ontvang, sou ʼn geval voorkom.
3 in hof oor renosterhoring
Dit volg nadat die owerhede inligting ontvang het van ʼn verdagte motor sowat 20 km van die grenspos.
Groeiende getuienis van polisie-teenwoordigheid in parlement
Onberispelike bronne het bevestig dat die EFF se bewerings in hierdie stadium korrek is.
Nóg 2 vas ná moord op polisieman
Dit het intussen aan die lig gekom dat al vier verdagtes familie van mekaar is.
ToekomsVenster: Kom weer tot bekering
God se werk in ons, deur sy Gees, is diepgaande, omvattend, radikaal en volledig. Kom jy agter dat die Gees so met jou besig is?
Man op parool ʼn verdagte ná kind verdwyn
Tazné van Wyk word sedert Vrydag vermis. Sy is laas in Clarestraat, Elsiesrivier, op pad kafee toe gesien.
Boekresensie: Leef jou emmerskop-lys nóú
’n Emmerskop-lys moet eintlik ’n lééf-lys wees. Die lewe is ’n geskenk wat elke dag ten volle geniet en gebruik moet word.
Die wêreld in foto’s – 11 Februarie 2020
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Rowers ʼn dekade later gevonnis
Dié vonnisse hou verband met tien gewapende rooftogte wat destyds op die dorp plaasgevind het.
Uitdrukking: Daar loop iemand oor my graf
Hoekom sê ons “iemand loop oor my graf” as jy ‘n koue rilling kry? Taaltoffie stel ondersoek in
Gekoude kougom word kunswerke
Ben Wilson (57) is die afgelope 15 jaar al besig om stukkies kougom as kunswerke te herwin.
Ekonomiese vooruitsig: SA in ekonomiese gat en blootgestel
Andre Cilliers, direkteur en wisselkoersrisiko-strateeg by TreasuryONE, gee ʼn ekonomiese oorsig en verduidelik wat Maroela Media se lesers van die wisselkoers oor die volgende drie maande kan verwag:
2 betrap in besit van olifanttande
Die mans is by Emperors Palace vasgetrek.
Parlement: ‘Staatsrede sal nie ontwrig word’
“Openlike dreigemente om die werk van die parlement te ontwrig, insluitend die verspreiding van samesweringsteorieë, is nie in die belang van die publiek nie,” het Mothapo gesê, oënskynlik met verwysing na Julius Malema, EFF-leier, se uitlatings.
Worcester-ma tronk toe weens bedrog
Sy het glo geld uit die firma se rekening in haar eie rekening oorbetaal.
Egpaar, kinders oorval; met die dood gedreig
Die egpaar se ses kinders was in ʼn ander kamer vasgebind.
Helpende Hand begin met regstappe teen NSFAS
Die organisasie verlang duidelikheid oor miljarde rande se wanbesteding by NSFAS
Werkloosheidsyfer bly ʼn kopseer
Die getal moedelose werksoekers het in ʼn enkele kwartaal met 62 000 toegeneem.