Die getal nuwe gevalle in China het egter verminder.
Alles vir Dinsdag 11 Februarie 2020
Foto’s: Talle paaie in wildtuin gesluit weens reën
Swaar reënval in die Krugerwildtuin het tot gevolg dat alle grondpaaie gesluit moes word.
Lesersbrief: Pensioenarisse sê ‘Tot hier toe en nie verder nie’
Dit is óns geld en almal bespreek óns geld asof óns nie bestaan nie. Wel, ons bestaan en ons gaan nie stilswyend in die niet verdwyn nie.
Prasa misbruik monopolie, bevind kommissie
Die jaarlikse verhoging in die toegangsgeld vir busdienste is 460%, terwyl Autopax verniet toegang kry.
Vandag se sportnuus
Kyk hier vir die jongste uitslae van die Varsitybeker-reeks.
Nuuskommentaar: Dertig jaar na ‘hoogapartheid’ en Mandela se vrylating
By terugskoue blyk dit dat polarisasie in ’n sekere spektrum toegeneem het, en veral in die meer onlangse verlede versnel het.
Elandré kraai koning op Top-20
Vandeesweek neem Elandré die eerste én derde posisie op die Top-20 in.
Bejaarde vrou dood toe boot omslaan
Die drie passasiers was almal Duitse burgers.
Boek: Corali (Deel 3 van die Vywervrou-trilogie)
Corali is die derde deel van die Vywervrou-trilogie wat gaan oor vroue en mans wat hulle lewenslesse op die moeilike manier leer, maar nie moed opgee nie.
Resep: Liplekker sjokolade-hummus
Dié suikervrye happie is heerlik saam met vrugte.
Ligloop vir openbare Wi-Fi-konneksies
Vermy maar eerder openbare Wi-Fi-verbindings sover jy kan. Hierdie punte is berug daarvoor dat dit onveilig is en misdadigers gebruik dit om niksvermoedende gebruikers te teiken.
NSFAS ontken R5 miljard-betaling aan student
ʼn Skermskoot van ʼn SMS-kennisgewing word wyd op sosiale media versprei wat glo wys dat R5 miljard in ʼn rekening inbetaal is en “Nsfas” wat as verwysing aangedui word.
Nog ʼn TVET-student in Limpopo vermoor
Die student se liggaam is Maandagoggend in ʼn plas bloed in die erf van ʼn huis in Onverwacht in Lephalale (Ellisras) gevind.
Twee vas ná moord op polisiebeampte
Daar is op die twee polisiebeamptes losgebrand en een van die beamptes is noodlottig gewond.
Gedagte vir die dag: Só ’n Vader …
“Julle vaders – as julle kinders vir ’n vis vra, gee julle dan vir hulle ’n slang? Of as hulle ’n eier vra, gee julle dan vir hulle ’n skerpioen? Natuurlik nie! As julle sondige mense dan weet om goeie gawes aan julle kinders te gee, hoeveel te meer sal julle hemelse Vader die Heilige Gees gee vir hulle wat Hom vra.” (Lukas 11:11-13)