ʼn Foto van twee muise, wat op ʼn moltreinplatform in Londen oor ʼn stukkie kos baklei, is op die kortlys vir die Natuurfoto van die Jaar.
Lees meerAlles vir Woensdag 18 Desember 2019
Ontmoet Dr Insekboer!
Ontmoet dr Michael Woods, bes moontlik die hoogs gekwalifiseerde insekboer in die wêreld. Vir sy doktorsgraad in veekundige wetenskappe het hy navorsing gedoen oor hoe om insekte die beste moontlik te versorg en te voed sodat daar op groot skaal met hulle geboer kan word.
Distrik Ses kry sy naam terug
Dan Plato, burgemeester van Kaapstad, het Woensdag die besluit verwelkom dat Zonnebloem in Kaapstad se naam weer sal terug verander na die oorspronklike “Distrik Ses”.
Hond uit brandende gebou gered
ʼn Hond is Woensdag uit ʼn brandende gebou in Durban gered.
Borgtog toegestaan vir Jason Rohde
Die veroordeelde vrouemoordenaar Jason Rohde (50) sal Kersfees saam met sy familie kan deurbring nadat sy appèlaansoek om borgtog met streng voorwaardes toegestaan is.
‘OppieStoep’: Kustoer op die hond se stert in Struisbaai
Die voorlaaste dag van Vermeulen en Geldenhuys se kustoer van OppieStoep loop vandag deur Struisbaai.
Liggaam in spruit by Trichardt gevind
ʼn Verbyganger het die man se liggaam opgemerk.
Bejaarde glo in staatshospitaal aangerand
“’n Vrou het bo-op my gesit en wou my doodmaak.”
Pik Botha se weduwee siek, maar ‘op herstelpad’
Die hooggeregshof in Pretoria het vandeesweek ʼn tydelike kurator aangestel om na Botha se sake om te sien.
Skadevergoeding ná kleuter in puttoilet verdrink
Klein Michael se liggaam is ure lank in die menslike afval gelos.
Voormalige Haai-man deel van All Blacks-afrigterskorps
Die aanstelling sal glo binnekort bevestig word.
Podlitiek: ʼn Jaar in oënskou – 2019
In die episode kyk Podlitiek se vier aanbieders terug na 2019 en die vier grootste nuusstories van die jaar.
SA’ner kom tweede in Antarktika-marathon
“Dit is die eerste keer in my lewe dat ek warm water gedrink het tydens ’n marathon.”
Staatsverrotting en verval – die gevolge van transformasie
Mens hoef net na die aanhef tot die 1996-Grondwet te kyk om te weet dat die regering in 2019 in ʼn vorm van kontrakbreuk met die mense van Suid-Afrika is, skryf Jan Bosman.
Luister in 3 minute: ’n Ingrypingsplan vir Eskom
Dit is tyd vir die laaste aflewering van “3 Minute, 3 Sake” vir 2019. In vandeesweek se podsending gesels Gerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, oor die organisasie se ingrypingsplan vir Eskom.
Honderde nog dakloos ná kitsoorstromings
“Dit is ʼn humanitêre krisis en die tussentydse noodverligtingspogings is nie voldoende nie.”
Regstappe oorweeg ná seun se ‘nagmerrie-ervaring’ by hospitaal
“Ek het aanhou sê die hand is nie reg nie, maar as jy nie baie geld het nie, moet jy dit maar los.”
Beurtkrag: Stelsel steeds kwesbaar
Eskom sê hy sal in dié tyd voortgaan om noodreserwes aan te wend om die kapasiteit van die kragstelsel aan te vul
Kallis deel van die Protea-opset
Die trio van Smith, Kallis en Boucher is weer herenig.
Ope brief aan Ramaphosa: ‘U poog om Afrikaners se geskiedenis te kriminaliseer’
Ope brief aan pres. Cyril Ramaphosa na aanleiding van sy Versoeningsdagtoespraak: “U het gekies om die geskiedenis te verdraai en te misbruik vir u politieke ideologie oor grond.”