‘OppieStoep’: Kustoer op die hond se stert in Struisbaai

Die gewilde storievertellers Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys van OppieStoep kuier vanmiddag (18 Desember), op die voorlaaste aand van hul kustoer, op Struisbaai by die Sea Shack-restaurant.

Gertjie Odendaal is weer Vermeulen en Geldenhuys se gas. Daar gaan nie net lekker gesels word nie, maar ook baie gelag en gesing wanneer dié twee aanbieders ook saam musiek maak.

  • Kom volg die regstreekse uitsending van OppieStoep net hier en onthou om dop te hou vir nog OppieStoep-episodes tot 19 Desember op Maroela Media:

https://www.facebook.com/oppiestoep/videos/486409961990357/

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.