Twee verdagtes het Donderdag in ‘n hof in Ellisras verskyn in verband met ʼn rooftog by ‘n burgemeester se huis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ellisras"
Ellisras-plaasmoord: Moordenaars swaar gevonnis
Hendrik Pieter Pieterse (57) is in Februarie 2017 op sy plaas in die Lephalale-distrik (Ellisras) in Limpopo vermoor.
Twee renosters op wildsplaas gestroop
Twee renosterkarkasse is op ʼn wildsplaas buite Lephalale (Ellisras) in Limpopo gevind.
Drie wat renosters wou stroop vyf jaar later gevonnis
Onbekende voetspore is op 18 November 2014 op ʼn plaas naby Lephalale gevind en die polisie is ontbied.
Jong man erg verbrand toe hy in vuur val
Hoewel hy nie veel van die val kan onthou nie, kan hy wel onthou dat hy met sy hande op die kole moes druk om so gou as moontlik op te staan en uit die vuur te kom.
Gemeenskap in rou ná Limpopo-seun se dood
“Agt kinders se lewens is gespaar en net een s’n is nie.”
Nóg vyf vas by toetsstasie
Nog vyf persone is Dinsdag in hegtenis geneem by ʼn voertuigtoetsstasie in Lephalale (Ellisras) in Limpopo.
Talle vas ná beamptes op toetsstasie toeslaan
Sewe mense is in hegtenis geneem nadat daar op ʼn private voertuigtoetsstasie in Lephalale (Ellisras) in Limpopo toegeslaan is.
Vriende se Werkersdagbraai eindig tragies
ʼn Werkersdagbraai vir drie vriende het Dinsdagaand tragies op ʼn plaas buite Lephalale (Ellisras) in Limpopo geëindig.
Polisieondersoek ná 2 ‘onherkenbaar verbrand’ in botsing
Albei bestuurders, die enigste insittendes in die motors, het “onherkenbaar verbrand”.
Martin Bester-konsert gekanselleer ná Jacaranda-storm
“Ons het Bester wel maande gelede bespreek, maar ons was genoop om die konsert te kanselleer weens die negatiewe publisiteit wat tans met die sanger gepaard gaan. Ons het sy agent gekontak, en hulle het ten volle verstaan.”
Verdagte vas maande ná gru-plaasmoord
“Dat hy op so ʼn gruwelike manier weggeruk moes word … Dit maak dit baie moeilik om [sy dood] te verwerk.”
Leeu-aanval: Seun steeds kritiek ná ‘benoude oomblikke’
Kristian Prinsloo (11), die Pretoriase skoolseun wat vroeër vandeesmaand deur ʼn leeumannetjie aangeval is, se toestand is steeds kritiek.
Leeu-aanval: Seun steeds in koma
“Ons kan net in nederigheid vra dat almal aanhou bid.”
Leeu-aanval: ‘Dis nou in God se hande’
“Baie dankie vir ieder en elke gebed, boodskap en gedagte.”
Pta-skoolseun raak talle harte ná leeuaanval
Duisende mense bid vir Kristian Prinsloo (11), die Pretoriase skoolseun wat verlede Saterdag deur ʼn leeumannetjie aangeval is, waar hy steeds kritiek in die hospitaal lê.
Leeuaanval: Seun se nek beseer
Kristian Prinsloo (11) se toestand is onveranderd waar hy in ʼn Pretoriase hospitaal se waakeenheid behandel word nadat hy Saterdag deur ʼn driejarige leeumannetjie in Lephalale (Ellisras) in Limpopo aangeval is.
Leeu val 11-jarige aan; gesinslid stoei glo met dier
Die leeu het volgens gerugte in die huis ingekom en die 11-jarige seun aan sy nek gegryp. Een van die gesinslede het daarna glo die leeu van die seun afgestoei.
Pippie, vyf jaar later: ‘Ek sê elke dag dankie dat sy nóg myne is’
Pippie word in Junie agt jaar oud, maar is nog nie skoolgereed nie. Tog gaan dit elke dag bietjie beter en verras sy haar ouers met iets nuuts.
Bejaarde boer sterf tydens Ellisras-plaasaanval
JJ (Poem) Lamprecht (89) is Saterdagaand dood toe hy en sy vrou op hul plaas, ongeveer 30 km buite Ellisras in Limpopo, aangeval is.