Damian de Allende het aan die verslagspan gesê hy voel eintlik tuis aangesien hy in Kaapstad woon en gewoond is aan sterk wind en reën.
Lees meerAlles vir Saterdag 12 Oktober 2019
Drie wat renosters wou stroop vyf jaar later gevonnis
Onbekende voetspore is op 18 November 2014 op ʼn plaas naby Lephalale gevind en die polisie is ontbied.
7 vas toe hulle poskantoor beroof
“Die beamptes het die inligting opgevolg en die verdagtes op heterdaad betrap waar hulle reeds besig was om by die poskantoor in te breek.”
Guptas: ‘VSA tree op wyl SA nie kan besluit’
“Mnr. Ramaphosa, hierdie enkele daad deur die Amerikaanse regering het meer gedoen in die stryd teen staatskaping as wat jy en jou regering al gedoen het om op te tree teen hierdie onverpoosde korrupsie en om dit ongedaan te maak.”
Foto’s: Iere hou kop teen Samoa in kaartspel
Dit is ʼn tweesnydende swaard, ene wat Wêreldrugby straks nie voorsien het nie, maar nog ʼn rooi kaart en twee geel kaarte kon so maklik Saterdag se Wêreldbeker-rugbywedstryd tussen Ierland en Samoa in Foekoeoka, Japan, in ʼn klugspel laat ontaard het.
Nog ʼn WB-wedstryd dalk gekanselleer oor tifoon
Swaar reën en sterk wind het Tokio en omliggende gebiede Saterdag geteister nadat tifoon Hagibis, wat na verwagting die ergste in ses dekades gaan wees, die land bereik het.
Geen vuurwerk meer in Kaapstad
“Daar is egter verskeie faktore wat ons vanjaar van plan laat verander het.”
Tshwane-grondtransaksies: ‘Hierdie is die feite,’ sê DA
Maroela Media het reeds in Augustus en September berig dat ʼn paar mense miljoene rande in die sak gesteek het nadat die Tshwane-metro groot stukke grond bekom het.
Geskiedenis gemaak tydens spesiale marathon
“Ek is die eerste mens [wat dit reggekry het] en ek wil baie mense daardeur inspireer dat geen mens beperkinge het nie.”
Plan vir landelike veiligheid: ‘Vat ons hand,’ vra minister
“Hierdie strategie behels misdaadvoorkomingsmaatreëls wat nog nooit tevore gesien is nie, en daar sal op brandpunte in landelike gebiede gefokus word om die gety teen misdaad te draai.”
Tatjana, Caster en Karla sal sake uitspook vir toekenning
Die benoemings vir die Suid-Afrikaanse Sporttoekennings vir 2019 is Vrydag bekend gemaak.
Wonderboom-lughawe glo tot in die grond bestuur
Die eens besige aanloopbaan is nou meestal verlate, die huurders ontnugter en die lughawe se munisipale personeelstruktuur aan flarde.
Nersa het volle vertroue in sy Eskom-kragtariewe
Dit kom nadat Eskom Vrydag aangekondig het dat hy ʼn hofaansoek gaan bring rakende Nersa se jongste besluit oor kragtariewe.
N1, N3 dié naweek gedeeltelik gesluit vir Eskom-werk
Gedeeltes van die N1 net buite Pretoria en die N3 naby Hilton in KwaZulu-Natal sal dié naweek vir ʼn paar uur in albei rigtings gesluit word sodat Eskom instandhoudingswerk kan doen.
Twee mans, seun sterf in botsing
“Die seun het egter op die toneel aan sy beserings beswyk.”
Gedagte vir die dag: Voëlgesang
Moet dan nie bang wees nie. Julle is meer werd as baie mossies. (Matt 10:31).