Verskeie “profesieë” dat die einde van die wêreld teen die naweek gaan aanbreek, doen tans die rondte.
Lees meerAlles vir Dinsdag 19 September 2017
Twee gevonnis vir grumoord op gesin
Twee mans is Dinsdag in die Johannesburgse hooggeregshof gevonnis vir die grumoorde op vier mense, onder wie die negejarige Kayla Meyer.
Meisie gooi glo ander met kookwater by skool
Die Gautengse departement van onderwys het ʼn voorval veroordeel waar een leerder glo ʼn ander leerder met kookwater gegooi het tydens ʼn onderonsie by ʼn skool in Brakpan.
Rustenburg-ouers vas oor seksaanklagte met eie kind (3)
ʼn 45-jarige pa en 41-jarige ma van Rustenburg in Noordwes het Dinsdag in die plaaslike landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met die beweerde verkragting van hul driejarige dogtertjie.
Bejaarde brand in huis dood
“Reusevlamme en skade wat vermoedelik deur ʼn ontploffing veroorsaak is, het verhoed dat toegang tot die huis verkry kon word.”
ToekomsVenster: Wie is die belangrikste?
Dis nie maklik om laaste te wees en daarvoor te kies terwyl jy die potensiaal het om eerste te wees nie.
‘Kamma-dokter’ vasgetrek
“Die dokter het probeer vlug toe wetstoepassingsowerhede ʼn klopjag by haar spreekkamer uitgevoer het.”
Apie ná maande van paal gered
Volgens die DBV moes die aap noodgedwonge vir maande lank dag en nag aan die paal vasklou en was daar geen plek vir hom om te lê of af te klim grond toe nie.
Momberg se regspan wil haar nie verteenwoordig
Vicki Momberg, die vrou wat verlede jaar op videokamera vasgevang is toe sy ʼn Johannesburgse polisiekonstabel die k-woord genoem het, se regspan het Dinsdag aan die hof gesê hulle wil haar nie meer verteenwoordig nie.
‘Grace jok oor selfverdediging’
Die Pretoriase hooggeregshof is intussen genader om die diplomatieke immuniteit wat aan Grace Mugabe toegestaan is, te heroorweeg.
Martin Bester-konsert gekanselleer ná Jacaranda-storm
“Ons het Bester wel maande gelede bespreek, maar ons was genoop om die konsert te kanselleer weens die negatiewe publisiteit wat tans met die sanger gepaard gaan. Ons het sy agent gekontak, en hulle het ten volle verstaan.”
Ses vroue daag toe met dieselfde rok op
Ses vroue het die afgelope naweek met dieselfde rok opgedaag by hul vriendin se troue – en hulle was nie die strooimeisies nie!
Getal ‘zero’ selfs ouer as wat gedink is
Die zero is aanvanklik eers as ’n kolletjie aangedui. Later het die gaatjie in die middel van die kolletjie ontwikkel wat tot die huidige simbool vir zero gelei het.
New Horizons weer ‘wakker’
New Horizons, die Nasatuig wat Pluto en sy mane verken het en daarna in ʼn “winterslaap”geplaas is, is weer uit dié winterslaap.
Bobani nie terug in pos ná hofaansoek
“Ek is tevrede dat geregtigheid geskied het en ek vertrou dat die hofbeslissing die goedkeuring van die publiek en die gemeenskap van die Nelson Mandelabaai-metro sal wegdra.”
2 doen hul as wagte voor, buit R9 miljoen
“Hulle is toegang tot die perseel gegee en toegelaat om geld ter waarde van R9 miljoen op te laai.”
Hier is die wenners van die Boekejol-digkompetisie!
Die wenner van die Maroela Media/Boekejol-digkunskompetisie is pas bekend gemaak.
[Foto’s] Hier is die tien finaliste in Wesbank se motor van die jaar
Wesbank het Dinsdag die tien finaliste in sy motor van die jaar-kompetisie bekend gemaak.
[Foto’s] Mnr., Mej. en Mev. Doof SA: ʼn Hart vir die gemeenskap
“Die enigste verskil tussen dié kompetisie en soortgelyke kompetisies is dat ons deelnemers nie kan hoor nie. Dit verander egter niks nie; hulle is steeds mense wat ʼn verskil in die samelewing kan maak en dit verdien om ʼn kroon te dra.”
CUM Boeke vier Bybelmaand
Tydens Bybelmaand 2016 is meer as 126 000 Bybels verkoop, geskenk en versprei.