Suid-Afrika het ’n besonder hoë koers van brandwonde, veral by kinders, met sowat 1,6 miljoen brandwondgevalle en meer as 1 300 brandwond-verwante sterftes wat jaarliks aangemeld word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "brandwonde"
5 mense beseer toe gassilinder in deftige hotel ontplof
Vyf mense is beseer toe ’n gassilinder in die kombuis van ’n hotel se restaurant in Ballito ontplof het.
Jong man erg verbrand toe hy in vuur val
Hoewel hy nie veel van die val kan onthou nie, kan hy wel onthou dat hy met sy hande op die kole moes druk om so gou as moontlik op te staan en uit die vuur te kom.
‘Dit het só vinnig gebeur,’ sê pa na peuter brand
“Dit het gevoel soos ʼn kwessie van 10 sekondes toe hoor ons hom huil.”
Ma waarsku oor warmwaterbottels ná kleuter brand
Haar ouers het inderhaas probeer om ʼn skreeuende Minke se broek af te trek waarna die velle saam met die broek afgekom het.
KZN-man brand erg by substasie
’n Man het Donderdag ernstige brandwonde opgedoen by ’n substasie in Edendale, Pietermaritzburg.
‘Bid vir Pippie’, vra ma
Anice Barnard Kruger, Pippie se ma, het Donderdag ʼn beroep op die publiek gedoen om vir dié klein wonderwerkie te bid.