Miljoene sosialemediagebruikers het hulle Donderdagaand na Facebook en Instagram gewend nadat Twitter probleme ondervind en gebruikers wêreldwyd nie toegang tot dié platform kon kry nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 11 Julie 2019
SA ambassadeur in Nederland ‘moet herroep word’
Balton sê dit is verstommend dat Koloane in die eerste plek as ambassadeur aangestel is. Hy is deur Zuma aangestel.
Waterkrisis dreig in Grahamstad
Droogtetoestande in Makhanda (voorheen Grahamstad) in die Oos-Kaap het veroorsaak dat twee damme wat die dorp van water moet voorsien, onbruikbaar geword het.
ArcelorMittal-afleggings ‘dalk eerste van vele’
“Indien daar nie dringend deur alle rolspelers ingegryp word nie, sal al hoe meer maatskappye afleggings in die gesig staar.”
Oos-Kaapse polisie dok miljoene op vir siviele eise
DA-LPW Bobby Stevenson het vandag in ʼn verklaring gesê daar is tans hangende eise van altesaam R2,3 miljard teen die polisie in die Oos-Kaap.
Cele aan polisielede: ‘Maak plan met moorde of bedank’
“Die herhalende tonele van liggame wat verspreid in die strate van Philippi, Mitchells Plain en Nyanga lê, is onuithoudbaar.”
Tshwane-metro geroskam oor kragtariefvoorlegging
“Wat nou hier voor ons is, is nie wat die beleid van julle vereis nie. Daar is geen verduideliking oor wat tot die herstrukturering gelei het en wat die rede vir die verhoging is nie.”
ToekomsVenster: Beginsels vir ’n gelukkige lewe; verbeel jou
Verbeel jou ’n beter wêreld. Verbeel jou ’n stukkie hemel op aarde.
EFF-LP’s met geweld uit Gordhan-debat verwyder
Dit is die eerste keer dat so iets in die Suid-Afrikaanse parlement gebeur.
Struktuur van brandstofprys gaan hersien word
Gwede Mantashe, minister van minerale hulpbronne en energie, het Donderdagmiddag in sy begrotingsrede gesê die struktuur van die brandstofprys gaan ondersoek word om dit dalk anders saam te stel.
Man vas wat hek by Buckingham-paleis uitklouter
Koningin Elizabeth II was tuis tydens die voorval.
Izak Davel word eerste keer pa
“Sy lê nou hier in my arms en ek weet nie wat om daaroor te sê nie – dis mal!”
‘Ellen Pakkies’‑akteurs wen by Italiaanse rolprentfees
Die Taormina-rolprentfees is die oudste Europese rolprentfees en het pas in Sicily, Italië plaasgevind.
Foto’s: So lyk die top-16 vir Mej. SA
Die publiek kan ook van vandag af vir hul gunstelingfinalis stem.
Taakmag ontplooi ná polisieman se skietdood
Sy dienspistool en motor is op die toneel gevind.
Corlea soek jóú vir nuwe musiekvideo
Die musiekvideo word saam met die liedjie uitgereik en sy nooi haar aanhangers uit om deel te wees van dié video.
Kganyago versterk Reserwebank-bastion
“Met ons regering wat sy finansies soos ʼn peuter in ʼn lekkergoedwinkel bestuur, kan Suid-Afrika net baat by die sterk en stabiele hand wat Kganyago oor die land se monetêre beleid hou.”
Plaasaanvalle styg afgelope dekade met 60%
In hierdie lig is dit ook belangrik vir die boeregemeenskap om te weet wanneer en hoe om op te tree en wat die gevolge van die optrede in ʼn plaasaanval is.
VF Plus neem DA-wyk af in Stilfontein
Die VF Plus het vir die eerste keer in agt jaar ’n wyksraadslid tot ’n stadsraad verkies gekry toe die party wyk 30 in die Matlosana-munisipaliteit in Noordwes by die DA afgeneem het.
Tel jou woorde: Is en was
Dit is vir leerders ʼn nagmerrie, vir onderwysers ʼn kopseer, en vir taalgebruikers onthutsend om te verneem dat hulle blykbaar nie hulle moedertaal behoorlik beheers nie.