Die Gelofte skop vanaand, 6 Mei, in die AfriForum Teater in Pretoria af, en vertel die eeue-oue, dog soms vergete, verhaal van die mans en vroue wat dikwels die duurste prys moes betaal om te kon bly staan op hul stukkie aarde.
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Mei 2022
Drieling net voor Moedersdag gebore
Die ma het haar eerste kinders boonop op haar verjaarsdag verwelkom.
DBV waarsku oor permitte vir wilde diere
Die DBV waarsku dat dit onwettig is om ʼn wilde dier sonder ʼn wettige permit aan te hou.
Vreemde gebeure teister Malema-aanrandingverhoor
Lede van die EFF is ook met gholfstokke opgemerk terwyl hulle vandag die saamtrek bygewoon het.
Kyk: SA touspringer spring rekord los
SD Heijns het die bestaande rekord met meer as 1 000 spronge verbeter.
Man gesoek oor kamma-beleggingskema
Die slagoffers het gesamentlik verliese van R15 miljoen gely.
Effense goeie nuus oor beurtkrag
Eskom het Vrydag gesê weens die laer aanvraag oor die naweek sal fase 1-beurtkrag van 22:00 tot Maandagoggend om 05:00 toegepas word.
Luister: Dit is wat kuberkrakers, afpersers met jou data wil doen
ʼn Mens kan egter nie help om te wonder nie: wat maak ʼn Jan en San Alleman se private inligting dan nou so waardevol, wat kan kriminele daarmee doen, en kan ek en jy nog enigsins iets doen om ons inligting te beskerm? Maroela Media het onlangs met prof. Danny Myburgh hieroor gesels om hierdie vrae te beantwoord.
Luister: Wenke vir eerste-keer vuurwapeneienaars
In die eerste aflewering gesels Ian oor belangrike aspekte wat eerste-keer vuurwapeneienaars in ag moet neem as hulle hul vuurwapen aanskaf.
Brandwonde vlam op in wintermaande
Suid-Afrika het ’n besonder hoë koers van brandwonde, veral by kinders, met sowat 1,6 miljoen brandwondgevalle en meer as 1 300 brandwond-verwante sterftes wat jaarliks aangemeld word.
Twee doodgeskiet by tehuis vir gestremdes
Twee mense is dood en twee beseer ná ʼn skietery Vrydag by ʼn tehuis in Nederland vir mense met verstandelike of maatskaplike probleme.
Foto’s: Op safari met ʼn bakkie en warmlugballon
Ouwêreldse en byderwetse vervoermetodes het mekaar dié Vrydagoggend ontmoet; eers het ons met die jongste Ford Stormtrak en Raptor-bakkies rondgerits tot waar ons vir ʼn luukse rit in ʼn warmlugballon bederf is.
ToekomsVenster: Leef vandag voluit en dankbaar
Daar is net een soort Christen; bloedgewaste begenadigde en vrygespreekte mense wat uit dankbaarheid hul getuienis uitleef.
Plak ons pleisters of maak ons gemeenskappe gesond?
Kom kyk saam met ons met nuwe oë na die opbou en herstel van ons gemeenskappe.
Woord: doilie
Waar kom ons aan die woord “doilie”? Taaltoffie stel ondersoek in.
Herstel aan KZN-paaie kan ‘maande duur’
Sowat R3,1 miljard sal vir herstelwerk aan paaie toegewys word, terwyl die skade aan die spoornetwerk op nagenoeg R3,3 miljard geraam word.
FDA beperk gebruik van J&J weens bloedklonte
Die FDA het tot die gevolgtrekking gekom dat die risiko van die entstof groter is as die voordeel daarvan, tensy pasiënte nie toegang tot ʼn ander entstof het nie.
Video: Ouer aangevat oor voorval langs rugbyveld
Die voorval het plaasgevind tydens ʼn rugbywedstryd tussen twee vooraanstaande skole in Durban.
Boek: ‘Meer as jou seerkry’ – Johannes de Villiers
Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was?
Vorster, Tambwe in CB-span
Pretorianers hou daarvan om wedstryde te wen en hulle sal nie sommer van hierdie gewoonte wil afstand doen nie.