Die nuweling in die Valkerugbyunie (VRU) se Peregrineliga het East Rand United Saterdag groot laat skrik in hul kragmeting op Vanderbijlpark.
Lees meerAlles vir Maandag 22 Mei 2017
Tukkies maak soos hul rugbyboeties in Varsityhokkie-eindstryd
Die Varsityhokkie-eindstryd tussen Maties en Tuks was ʼn spannende affêre, maar na ʼn uur se hewige stryd van aanval en verdedig met een ietwat omstrede doel, het die span wat feitlik deurgaans oorheers het, gewen.
Twis tussen blaser en vlagman verkort wedstryde
Die Buffels van Grootvlei se wedstryd in die Valkerugbyunie (VRU) se Kestrelliga is die tweede opeenvolgende week kortgeknip nadat die skeidsregter en ʼn vlagman in ʼn rusie betrokke was.
Man in hof wat drie vroue doodry
Drie vroue is op slag dood en twee ander is in ʼn ernstige toestand na die hospitaal geneem nadat die man in ʼn groep van vyf vroue ingeploeg het.
Bylmoorde: Henri was vriendelik, joviaal by die hospitaal
Henri van Breda was volgens getuienis “vriendelik en joviaal” en het glo kalm en selfversekerd voorgekom toe hy ná die Stellenbosch-bylmoorde saam met ʼn vriend na die hospitaal is.
Beroepsduiker sterf by Sodwanabaai
ʼn 55-jarige beroepsduiker is Sondag by Sodwanabaai aan die KwaZulu-Natalse Noordkus dood.
SAPD moet opdok vir AfriForum se regskoste
Regter Hennie de Vos het gesê die dae is verby dat staatsadministrateurs nie hul werk doen nie.
Parys-boere: Staatsgetuie sê verklaring ‘was regte ding om te doen’
“Mense maak jou uit as ʼn verraaier en ʼn rugsteker en mense wat jou altyd gegroet het, groet jou nie meer nie.”
Man sterf toe voertuig hom tref
Volgens die polisie is die man dood toe hy deur ʼn voertuig op die N2-hoofweg getref is nadat hy glo van kapers probeer vlug het.
ToekomsVenster: Soos Jesus
Here, help my om ook my lewe te gee vir hierdie wêreld.
Kaapstad, Statebondspele en Wêreldbeker op Blitse se program
Kaapstad sal in Desember weer die tweede toernooi in Wêreldrugby se 2017/’18-sewesreeks aanbied.
Wes-Kaap tot rampgebied verklaar
Die Wes-Kaap is nou amptelik ʼn rampgebied.
Dis nou ʼn gejaag na posisies vir die uitspeelrondes
Die naweek se sesde en laaste rondomtalieronde van die Netbal-premierliga om die Brutal Fruit-beker in Bloemfontein is reeds ʼn mini-uitspeelreeks in die kleine met vier spanne wat kop aan kop op die puntelys is.
Momberg voer aan daar is met bewyse gepeuter
Baba het ook verwys na ʼn soortgelyke saak waarin Momberg aangekla en vrygespreek is in Durban toe sy in 2006 gevra het dat enigiemand behalwe ʼn swart mens haar help by ʼn polisiestasie. “Ek was ʼn slagoffer, ek het al talle traumatiese ervarings gehad en niemand is nog ooit vasgetrek daarvoor nie, ons regstelsel is onregverdig.”
Natref-ontploffing word ondersoek
Sasol het intussen meer besonderhede oor die ontploffing bekend gemaak.
Nuwe Angus Buchan-reeks op TV: Koringaar
Kort jy pitkos vir die siel? Kyk Angus Buchan se geestelike geselsprogram “Koringaar” nou op Showmax.
Parys-boere: ‘Hulle het gesê ons moet stilbly’
ʼn Staatsgetuie het Maandag in die hooggereghof in Parys in die Vrystaat beweer hy is ʼn voertuig aangebied indien hy sou “stilbly” oor die gebeure wat daartoe gelei het dat twee vermeende plaasaanvallers in Januarie 2016 gesterf het.
Die Heuwels Fantasties praat oor jongste album
Agter die liedjie “LED liefde” skuil ʼn “diep betekenis”, vertel die groep.
[Video] Seeleeu pluk meisie onder water in
Die seeleeu het net skielik uit die water gespring, haar aan haar rok gegryp en haar in die water ingetrek. Toe sy eers in die water was, het hy sy greep verstewig deur haar om die middel te gryp en onderwater te trek.
[Foto’s] Italië gee eiendomme weg
Wou jy nog altyd die koning van jou eie kasteel gewees het? Italië gee nou 103 eiendomme, wat villas en kastele insluit, weg. Gratis. Maar…