Twee benoemings is ontvang vir die posisie van partyleier.
Lees meerAlles vir Dinsdag 13 Oktober 2020
Nutsman swaar gestraf vir verkragting, moord
Anthea Thopps is in Julie verlede jaar in haar huis verkrag en daarna verwurg.
Drie vas ná moord op polisieman
“Net nadat hulle die huis betree het, het hulle dadelik op die konstabel begin losbrand.”
Ellisras-plaasmoord: Moordenaars swaar gevonnis
Hendrik Pieter Pieterse (57) is in Februarie 2017 op sy plaas in die Lephalale-distrik (Ellisras) in Limpopo vermoor.
Solidariteit verwerp sensuur van nuwe regulasies
In sy kommentaar takel Solidariteit die drakoniese inperkings op onder meer basiese regte soos vryheid van spraak en vryheid uitdrukking.
Senekal: AfriForum reël vreedsame protesaksie teen plaasmoorde
“Dié besluit is geneem om te verseker dat die vreedsame meerderheid, wat op ’n geordende wyse hul woede en misnoeë oor terreur op plase wil toon, se stem nie stilgemaak word nie.”
Johan Badenhorst van ‘Voetspore’: ‘Hoe verder jy gaan, hoe meer wil jy reis’
“Ek dink die soeke na avontuur en die geduld wat daarmee saamgaan, is waarskynlik die belangrikste les wat ek by Pieter Pieterse geleer het.”
ToekomsVenster: Hy is die Christus
“Wie is jy, wat is jou antwoord?” Hierdie identiteitsvraag is steeds relevant.
Sundra-aanval: Drie laat vaar borgtogaansoeke
Honderde boere van omliggende gemeenskappe het Dinsdagoggend voor die hof byeengekom.
Opwindende veldskool vir tiener-stadsboere aangebied
As jy tussen 14 en 16 jaar oud is (graad 8 – 10) en die bosveld jou hart warm laat klop is dié veldskool net vir jou.
Malema vaar uit buite landdroshof
Volgens Malema moet polisielede in ʼn situasie soos dié by Madikizela-Mandela se begrafnis deur die gees van ubuntu gelei word.
Agtjarige se liggaam agter buitekamer gevind
Die huis van ’n man wat deur lede van die gemeenskap van die moord verdink word, is intussen aan die brand gesteek.
Foto’s: Van Cokes nou ʼn gesin van vier
“In dié mal jaar het die beautiful boy die lewe kom verbeter.”
Boekresensie: Sasol Voëls van Suider-Afrika
Die voëlgroepe het my aangepor om verkyker om die nek na ons geveerde vriende te gaan soek. Name soos katlagters, kleinjantjies, tjeriktits, wielewale en wulpe het my verbeelding op loop gejaag.
VL eis terugvoer op memorandum; Cele besoek Horner-gesin
Vrystaat Landbou het intussen in ʼn memorandum gesê hy verwerp alle geweldsmisdaad, maar veral misdade wat teen boere en plaaswerkers gepleeg word.
Wen kaartjies na Maroela Media se fliekpiekniek
Wil jy graag saam met Maroela Media en Jak de Priester kom fliek maar die finansies knyp? Nou is dit jou kans!
’n Liefdesbrief aan die Suzuki SJ
Is dit nodig om te verduidelik hoekom ons 50 jaar van die Jimny moet vier?
Uitdrukking: ’n skietgebedjie opsê
Hoekom noem ons dit ‘n “skietgebedjie”? Taaltoffie stel ondersoek in
Dié strandhuise is nog beskikbaar vir Desember
Al moeg gesoek na die perfekte strandhuis vir Desember? Teen Oktober is blyplek teen die kus vir die somervakansie so skaars soos hoendertande, maar moenie bekommer nie! Met LekkeSlaap.co.za is jy sommer binne ’n japtrap uitgesorteer.
Kleuterskoolwerker wat kinders aanrand gevonnis
“Hoewel ons die hof se besluit respekteer, sou ons daarvan gehou het as hierdie saak ’n sterk boodskap kon stuur aan diegene wat kinders mishandel dat dit nie deur ons howe geduld sal word nie.”