Lizette en Hettie Deacon se huiswerker was glo die meesterbrein agter die moorde.
Alles vir Dinsdag 13 Oktober 2020
Soektog na vermiste kleuters eindig tragies
ʼn Grootskaalse soektog is Maandagaand na die kinders van stapel gestuur.
Ulster-breier sê Marcell moet weer Bok word
“Ek hoop van harte dat Marcell vir die Bokke gekies sal word en dat hy elke wedstryd vir hulle sal speel. Hy is lief vir Suid-Afrika en hy is lief vir Ulster.”
Kaapse Mediclinic brand
Pasiënte is Maandagaand inderhaas van een waakeenheid na ’n ander geskuif.
Drie dán weer in hof ná moord op Potch-man
’n Paar lede van die Potchefstroomse gemeenskap het die oggend voor die hof byeengekom.
Abel Knobel: ‘Die oomblik hier is genoeg’
“Ons kyk al ewig terug na ons verlede en oordeel die toekoms daarvolgens, maar soms moet ons net stil staan, die oomblik inneem, en besef waar ons nou is, is genoeg.”
Geen borgtog vir Senekal-sakeman ná oproer
Landdros Buti Mlangeni het dié redes voorgehou oor hoekom Pienaar nie op borgtog vrygelaat word nie.
Ondersoek na Wes-Kaapse polisie verwelkom
Daar is veral klagtes rakende die teenbende-eenheid ontvang.
Dubbeldoor vir Elandré, Refentse op Top-20
Refentse, wat onlangs sy jongste album, Wandel in my woning, bekendgestel het, neem ook vandeesweek twee plekke in met “Daai deng” en “Stormnag”.
FNB steeds bankvas agter Bokke
“Ons is geweldig trots op die span se prestasies en hul toewyding om die land te verenig.”
Covid-19-samevatting: Dié entstof-proewe tydelik gestaak
Die aantal koronavirusgevalle neem weer toe in Europa. Dié kontinent meld nou meer daaglikse infeksies aan as die VSA, Brasilië of Indië.
Taalmonument erken diens aan Afrikaanse taalgemeenskap
“Vanjaar se keuses was selfs moeiliker as vantevore, want ons het werklik uitstaande inskrywings gehad.”
Onderwys in gesprek: Dis wat gedoen word vir moedertaalonderrig
Carien Bloem, hoof van onderwyssake by AfriForum, gesels in hierdie aflewering van Onderwys in gesprek met Ernst van Zyl oor die belangrikheid van moedertaalonderrig.
Verstappen: ‘Moenie pa en seun met mekaar vergelyk’
“Dit is oor die algemeen deksels moeilik om iemand met Michael Schumacher te vergelyk, juis omdat hy so baie gewen het. Ja, Mick is Michael se seun, maar hy is ook uit eie reg ’n renjaer.”
Resep: Hoenderbobotie
Hierdie bobotie is net so lekker en geurig soos maalvleisbobotie, maar die maer hoendervleis sorg vir ʼn gesonder opsie.
‘Stiefpa’ van Sinoville sit lank ná verkragting
Die man het die kind snags verkrag terwyl haar ma geslaap het. Sy was ses jaar oud toe die misbruik begin het.
Federer wens sy vriend Rafa geluk
“Hy is ongetwyfeld my grootste teenstander en ek glo ons het mekaar deur die jare gedruk om beter spelers te word.”
SA’ners stres, stry meer te midde van pandemie
Altesaam 81% van deelnemers het hulle te midde van die pandemie tot ongesonde kos gewend, terwyl alkohol vir 20% ’n toevlug was.
Verbruikersake: Oppas vir skelmstreke by banke
Ina Opperman vertel hoe die skelms te werk gaan en verduidelik waarvoor jy moet ligloop.
Plaasmoorde: Ramaphosa moet situasie ‘ontlont’
“Ek wens gereeld dat u ʼn plaasmoordtoneel kan besoek, selfs net een keer. U moet dit ruik en sien: Die dierlike brutaliteit van die marteling; die bloed op die plafonne en mure.”