Volgens Mediclinic wou minstens 345 werknemers nie die Covid-19-inenting ontvang nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "mediclinic"
Mediclinic staak ‘vir eers’ verpligte inenting
Dit beteken dat alle werknemers – ingeëntes én nie-ingeëntes – tot verdere kennisgewing in hul huidige posisies by die hospitaalgroep aanbly.
Orania-boer kritiek ná motorongeluk
Nooddienswerkers, paramedici, boere uit die omgewing en inwoners het almal gehelp om Kruger uit die wrak te help bevry.
Mediclinic-hospitale steeds onder druk
Die hospitaalgroep versterk tans sy kapasiteit om ʼn verdere toename in hospitaalopnames in die komende weke in dié provinsies te hanteer.
Mediclinic beleef nou ook toename in dié provinsies
Volgens die hospitaalgroep het die verbod op alkohol tot op hede nog geen wesenlike verskil in sy hospitale gemaak nie.
Dié Mediclinic-hospitale kan nou ook inent
Die gekose fasiliteite sal na verwagting vanaf volgende week mense met die Pfizer-entstof begin inent.
Mediclinic merk daling in Covid-19-verwante opnames
Die hospitaalgroep sê algehele opnames het met 50% afgeneem sedert die tweede kruin van die pandemie teen die middel van verlede maand bereik is.
Covid-19: Vrou sterf weens tekort aan ventilator
Die hospitaal het Doret Steyn ivermektien geweier aangesien dié middel nog nie goedgekeur is vir die behandeling van Covid-19 nie.
Mediclinic: Planne met vol hospitaalbeddens, vraag na ventilators
Die hospitaalgroep Mediclinic het reeds meer pasiënte as gedurende die piek van die eerste koronavirusgolf opgeneem. Sommige Mediclinic-hospitale het in dié stadium geen hospitaalbeddens of ventilators beskikbaar nie.
Kaapse Mediclinic brand
Pasiënte is Maandagaand inderhaas van een waakeenheid na ’n ander geskuif.
Dié hospitale steeds toe ná Covid-19-gevalle
Onafhanklike ondersoeke deur spesialiste en epidemioloë word tans gedoen.
Fotografiekompetisie gekanselleer ná herrie
Die hospitaalgroep het om verskoning gevra vir die “onsensitiewe oorsig” van die kompetisievoorwaardes, sowel as enige onbedoelde aanstoot wat dit kon gegee het.
Student spring na sy dood by Mediclinic Bloemfontein
ʼn 19-jarige student het Maandag by die Mediclinic Bloemfontein na sy dood gespring.
‘Hoop daar is trekklaviere in die hemel’
Huldeblyke stroom in vir die bekroonde musikant Ollie Viljoen nadat hy Sondagoggend in die ouderdom van 76 oorlede is.
Mandela-hospitaal se watervoorsiening herstel
Die watervoorsiening na ʼn aantal voorstede in Pretoria, insluitend die gebied rondom die Medi-Clinic Harthospitaal waar Mandela behandel word, is vroeg Vrydagoggend herstel.
MediClinic gaan appelleer teen skadevergoeding
Nelspruit MediClinic gaan appèl aanteken teen ‘n uitspraak deur die Pretoriase hooggeregshof dat hy skadevergoeding moet betaal aan George Vermeulen (45) wat met malaria in die hospitaal opgeneem is, het die Citizen Saterdag berig.
Pasiënt glo geteister by Madiba-hospitaal
Die Pretoriase hospitaal, waar voormalige president Nelson Mandela vermoedelik behandeling ontvang, sal bewerings dat polisielede ‘n hartpasiënt geteister het, ondersoek.