Alles is egter nie verlore nie. Boshoff sê gesinne kan voorkom dat hierdie uitdagings ontstaan deur ʼn paar riglyne te volg, en om tyd voor die skerms te verminder is die eerste reël.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "selfmoord"
Pandemie dra by tot stygende selfmoordsyfers
Volgens die WGO eis selfmoord jaarliks die lewe van meer as 700 000 mense wêreldwyd.
Nie almal voel feestelik in die feesgety nie
Vir lank was die aanname dat selfdoodpogings rondom Kersdag ’n toename toon, maar dit het duideliker geword dat dit meer tydens die Nuwejaarstyd gebeur – en wat in hierdie postpandemie-era gaan gebeur, is moelik om te voorspel. Wie weet, dalk sien mense juis iets positiefs daarin om hierdie jaar agter te laat?
Vermeende moordenaar hang homself glo
Die oorledene word verbind met die moord op sy vrou en twee seuns.
Bewusmakingsweek laat kollig op tienerselfdood val
Van 21 tot 28 Februarie val die kollig op die onderwerp van tienerselfdood.
Boeliestryd: Seun skiet homself in sy skoolklere
ʼn Egpaar wie se seun selfmoord gepleeg het, glo die skool en departement van onderwys kon meer vir hul seun gedoen het.
Polisieman skiet vrou, homself
Die polisiebeampte het na bewering eers die suster van sy vriendin geskiet voordat hy homself om die lewe gebring het.
Boer neem eie lewe: ‘Banke, droogte’ druk landbouers
“ʼn Droogte dagvaar nie. Hy maak jou maer en hy maak jou nederig. Dis ʼn bank wat dagvaar.”
Talle vrae ná bekende diereliefhebber se ‘selfdood’
“Sy het ʼn absolute gawe gehad om met mense en diere te werk,”
Landdros moet nou besluit oor treinspoordood
ʼn Landdros gaan nou moet besluit of Elna-Marie Abbott (29) wie se onthoofde lyk Vrydag op ʼn treinspoor in Windhoek gekry is, selfmoord gepleeg het.
Polisieman skiet sy vrou, swaer en toe homself
Hy het toe glo tuis in die informele nedersetting Nompumelelo by Beaconbaai sy vrou, dié se broer en toe homself met sy dienspistool geskiet.
Pa rig pleidooi ná dogter glo lewe neem weens boeliery
“Dolly het gedoen wat sy gedink het nodig is om die boosheid in hierdie wêreld te ontsnap. Sy sal egter nooit weet watter intense hartseer en leemte sy agterlaat nie.”
Twee matrikulante pleeg selfmoord
Die polisie het Vrydag bevestig dat albei matrikulante hul uitslae ontvang het.
Seun pleeg glo selfmoord oor rapport
ʼn Graad 11-leerder van ʼn Gautengse skool het Woensdag glo sy eie lewe geneem nadat hy sy skoolrapport gekry het.
Wanneer jy die stryd teen jouself verloor
Moira-Marie Kloppers het na aanleiding van Chester Bennington, hoofsanger van die groep Linkin Park, se selfmoord ʼn artikel geskryf wat ʼn bietjie uit ʼn ander hoek lig op die kwessie werp.
Selfmoord-helper: Dit sal fantasties wees, sê man in boodskap
Die man het volgens hofstukke gesê hy wil haar help doodmaak, “want dit sal fantasties wees”. Hy het ook die selfmoord verfilm.
Man (52) neem eie lewe op NWU-kampus
ʼn 52-jarige man het Woensdagmiddag sy eie lewe geneem in ʼn werkswinkel op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit.
Afrikaanse skrywer sê hoekom hy selfmoord pleeg
In ʼn verklaring wat Karel Schoeman, die Afrikaanse skrywer van Bloemfontein wat Dinsdagoggend sy eie lewe geneem het, aan sy prokureur gestuur het, skryf hy onder meer oor die rede agter sy besluit en ook hóé hy sy eie lewe wil neem.
Man neem video van selfmoord oor vriendin hom los
Volgens polisieowerhede het die “erg ontstelde” man sy eie lewe geneem omdat hy en sy meisie se paadjies geskei het.
11-jarige pleeg selfmoord ná ‘poets’
“Hy was so onskuldig, so goedhartig en so naïef dat hy haar heeltemal geglo en sy eie lewe geneem het.”