ʼn Landdros gaan nou moet besluit of Elna-Marie Abbott (29) wie se onthoofde lyk Vrydag op ʼn treinspoor in Windhoek gekry is, selfmoord gepleeg het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "treinspoor"
Aangrypende huldeblyk vir Windhoek-vrou
Die sangeres Elizma Theron het ʼn roerende huldeblyk gebring aan haar niggie wie se liggaam verlede week by ʼn treinspoor in Windhoek opgespoor is.