ʼn Dieretuin in Berlyn het nuwe foto’s vrygestel van ʼn panda-tweeling wat onlangs gebore is. Dit gaan glo baie goed met die twee.
Lees meerAlles vir Donderdag 28 November 2019
Eskom voorspel R20 miljard se verliese
Eskom het vandag bevestig dat die kragvoorsiener ongeveer R20 miljard se verliese vir die huidige finansiële jaar verwag.
Sewe oud-polisiebeamptes gevonnis oor korrupsie
Sewe voormalige polisiebeamptes is gevonnis op aanklagte van korrupsie, swendelary en oortreding van die Immigrasiewet, het die Valke Donderdag gesê.
Mpumalanga-LUR erken polisie het wapens verloor
Cynthia Tshabalala, LUR vir veiligheid en sekuriteit in Mpumalanga, het erken dat ʼn groot getal wapens by die polisie in dié provinsie verlore geraak het.
Flight Centre onttrek ondersteuning aan SAL
Flight Centre, ʼn reisagentskap, het Donderdag sy kliënte in kennis gestel dat hy nie meer vlugte op SAL deel sal maak van sy reispakkette nie, voor daar nie weer stabiliteit by dié lugdiens is nie.
Vrystaters glo oor NGV geboelie
Gesondheidsorgwerkers in die Vrystaat word glo geboelie om die LUR se petisie ten gunste van die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) te onderteken.
ToekomsVenster: Is jou oë donker?
Leef jy in die lig, die ware Lig wat die wêreld verlig?
Leeuwelpies kry ʼn Somerkersfees
Die welpies sou as troeteldiere, vir blikjag gebruik word.
Drie in hof vir wapens, horings
Die polisie het tydens die klopjagte in Noordwes onder meer beslag gelê op renosterhorings, tierkarkasse en ʼn verskeidenheid wapens.
Stella-saak: Só wys Xander, Sharnelle se selfoonrekords
Nasporing van Bylsma se selfoon plaas Bylsma in Stella ten tye van die moorde.
Wapenamnestie skop in Desember af
Vuurwapeneienaars huiwer egter omdat vuurwapens soek raak.
Europa doen dalk stappe teen grondonteiening
Die Solidariteit Beweging het meer as twintig lede van die Europese Parlement (EP) versoek om sterk standpunt teen grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika in te neem.
Die wêreld in foto’s – 28 November 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Boekvoorlesing: Soesji en Shosholoza
“Ek dink Japan is vir die meeste Suid-Afrikaners ʼn onbekende,” meen Erns Grundling, skrywer van Soesji en Shosholoza. “Maar dit is ʼn bestemming wat jou lewe kan verander.”
Video: Die onverwagse haarkapper
Dit verg mannemoed om stil te staan as ʼn swartbeer skielik haarstilis speel en jou hare kom kam.
Steeds geen nuwe burgemeester vir Jhb
ʼn Vermeende bedrieër is die ANC se burgemeesterskandidaat.
Boef boet met lewe ná rooftog
ʼn Dramatiese skietgeveg het tussen rowers en die polisie in Westville, Durban, uitgebreek.
Powell kies sterk span vir Dubai
Met een oog op die Olimpiese Spele is name soos Senatla, Specman en Sage deel van die Blits-groep.
Foto’s: Gasse oorval drie in ondergrondse tenk
Die mans was besig om die tenks skoon te maak.
Afrikaanse rockers laat Kerkorrel-album herleef
“Wat jy hoor is ons wat speel en sweet in ʼn kamer. Eerlik en sonder te veel afronding.”