“Ons sing beter as wat ons dans. Kom kyk self,” het Mighael van der Walt op sy Facebook-blad geskryf. Muller Brandt meen jy kan sommer die hele gesin saambring. “Dit gaan ʼn gesellige aand van musiek, stories en dalk ʼn paar puns wees,” het hy geskryf. Van der Walt en Brandt tree op 3 Desember in die Centurion-teater in Pretoria op.
Alles vir Donderdag 28 November 2019
Oorwinning vir DA in Limpopo
Die party kon dié dorp in Limpopo behou.
ʼn Geseënde ? en voorspoedige ?
Sophia Kapp van VivA kry heelwat navrae oor die skryfwyse van Kersdag, Kersfees, Nuwejaarsdag en Nuwejaar en al die samestellings en afleidings wat ʼn mens met dié woorde kan maak.
Beskerm jou beursie op Swart Vrydag deur dié wenke te volg
Maak gebruik van begrotings en apps om jou bankrekening in toom te hou.
Perlemoenstropery nou ernstige prioriteitsmisdaad
“Dit is ʼn werklike bedreiging dat perlemoen in die Wes-Kaap kan uitsterf.”
Vandag se sportnuus
Gholfspelers mag kortbroeke op Leopard Creek dra.
Resep: Bosvarkhamslaai
Dít is nou ʼn ander tipe slaai!
Staking lei tot ‘skielike agteruitgang’ van SAL
Die departement van openbare ondernemings beplan om in te gryp by die sukkelende staatslugdiens.
Raad beslis in offisier se guns wat honde aan diens onttrek
“Dit is nie die eerste keer dat Ivan Myers sy loopbaan op die spel plaas vir die welstand van sy honde nie.”
Nog een vas vir aftreeoordmoorde
Agnes Elaine Burns (91) en Rosemary Langton (87) se liggame is in Oktober in die Stella Londt-aftreeoord aangetref.
Gedagte vir die dag: Moenie alleen reis nie
Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! (Psalm 133:1)