Die twee vroue is in Oktober verlede jaar in ʼn aftreeoord in Port Elizabeth vermoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Stella Londt-aftreeoord"
Sewende verdagte vas vir aftreeoordmoorde
’n Sewende verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Agnes Elaine Burns (91) en Rosemary Langton (87) in die Stella Londt-aftreeoord in Port Elizabeth in Oktober verlede jaar.
Nog een vas vir aftreeoordmoorde
Agnes Elaine Burns (91) en Rosemary Langton (87) se liggame is in Oktober in die Stella Londt-aftreeoord aangetref.
Deurbraak in moordsaak by PE-aftreeoord
Vyf persone, ʼn vrou en vier mans, is in Port Elizabeth in die Oos-Kaap in hegtenis geneem in verband met die moord op Agnes Elaine Burns (91) en Rosemary Langton (87).
Moorde in PE-aftreeoord: Bejaardes is ‘versmoor, gewurg’
Die Stella Londt-aftreeoord, deel van die St. John-groep, het ná die voorval sy “ongelooflike skok en diepe hartseer” oor die voorval te kenne gegee.
Twee vroue in PE-aftreeoord vermoor
ʼn Onbekende aantal aanvallers het vermoedelik in die vroeë oggendure deur ʼn oop deur op ʼn boonste verdieping toegang tot die sentrum gekry.