Ontwrigting vanweë laat onttrekkings het nie voorkom dat Northam Rhinos Saterdag albei sy wedstryde in die Limpopo Blou Bulle se nuwe Boet Fick- Senior Liga gewen het nie.
Lees meerAlles vir Donderdag 27 April 2017
[Spotprent] Só ‘vry’ is ons op Vryheidsdag
Vryheidsdag word jaarliks op 27 April gevier. Vanjaar vier Suid-Afrika 23 jaar sedert die land in 1994 ʼn demokrasie geword het. Hoe ‘vry’ is ons…
‘SA benodig leiers met waardes, integriteit’, sê Ndileka Mandela
Die ontslape voormalige Suid-Afrikaanse pres. Nelson Mandela se oudste kleindogter het Donderdag tydens ʼn byeenkoms gesê Suid-Afrika benodig dapper leiers met morele waardes en integriteit wat die Grondwet sal handhaaf.
SWD-liga: voorloper kry slae; sake raak warm
Die voorloper in die Suidwestelike Distrikte (SWD) se Premierliga het Saterdag slae gekry, en ná die jongste naweekronde is sake in die reeks besig om warm te raak.
Egpaar op plaas aangeval; een verdagte dood
Vier gewapende mans het die man (73) en sy vrou (58) met pistole aangehou en hulle vasgebind. Die man kon egter daarin slaag om hom los te wikkel en hy het toe ʼn ander pistool, wat in die huis weggesteek was, gegryp en op die verdagtes losgebrand.
ToekomsVenster: Die gelykenis van die saaier
Waar val die saad in ons lewens?
‘Afrikaans is Groot’ sit met ‘tameletjie’
Die organiseerders van Afrikaans is Groot het hulle Donderdag tot sosiale media gewend om probleme uit te stryk.
Talle in Jhb beseer ná gasontploffing
Nege mense is ernstig beseer, twee is in ʼn kritieke toestand en twee mense het slegs geringe beserings opgedoen.
Man neem video van selfmoord oor vriendin hom los
Volgens polisieowerhede het die “erg ontstelde” man sy eie lewe geneem omdat hy en sy meisie se paadjies geskei het.
‘Wittes van Suid-Afrika nie werklik vry op Vryheidsdag’
Vryheidsdag beteken nie werklik iets nie, omdat die ANC-regering deur onderdrukkende rassewette en kwetsende uitsprake ʼn nuwe verdrukking geskep het waaronder wit mense van die land nie vry kan wees nie, skryf dr. Pieter Groenewald.
Valkeliga: Meyerton, Buffels dreun mekaar op
Meyerton Knights en Grootvlei se Buffels is vroeg-vroeg besig om mekaar in die Valke-rugbyunie (VRU) se Kestrelliga op te dreun.
Brandstofpryse styg weer
Die prys van petrol én diesel onderskeidelik was in die laaste twee jaar nog nie só hoog nie.
Ackers verander ses vir Force-kragmeting
Warren Whiteley sal Saterdag (13:55) teen die Force in Perth in sy 75ste Superwedstryd vir die Lions ʼn span aanvoer wat ses veranderinge toon van die een wat verlede naweek teen die Jaguares deurgeskraap het.
Coligny-betogings: ‘Dís wat gebeur het’
ʼn Werknemer van die twee mans wat in hegtenis geneem is in verband met die dood van ʼn kind wat die betogings tot gevolg het, het Woensdag gepraat oor hoe die gebeure ontvou het en wat die oorsaak van dié gewelddadige betogings is.
Superrugby: neem tog die besluit
Daar is min dinge so steurend vir ʼn rugbyspeler soos onsekere werksekerheid.
Leeu-aanval: Huldeblyke stroom in ná seun sterf
“Jy het die wedloop voltooi en nou is jy ʼn engeltjie by Jesus. Sprei jou vlerke, my skat, en hou dit oor jou pappa-hulle. Soos ons groet, breek my hart, maar God het jou huis toe gevat.”
Man kritiek ná hy om ‘geen rede’ op N3 geskiet is
ʼn 29-jarige man is Donderdagoggend vroeg in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas toe hy glo sonder rede deur ʼn ander man, wie hy nie geken het nie, op die N3 geskiet is.
Nuuskommentaar: Maak die Grondwet ons vry?
Baie Suid-Afrikaners, veral dié wat 1994 beleef het, sal vanjaar se Vryheidsdag as die laagtepunt van alle Vryheidsdae beskou.
[Video] Pta-seun se kitaartruuks ʼn internetsensasie
Christiaan Jacobsz van Pretoria het die internet behoorlik op hol met dié video waarin hy ʼn kitaar vuurwarm speel en dié instrument sommer vir ander klanke ook inspan.
Man vas vir beplande moord op staatsleiers
Daar is bewyse dat die 23-jarige man beplan het om nagenoeg 19 kabinetslede, lede van staatsinstansies en prominente Suid-Afrikaners te vermoor.