Hoofregter Mogoeng Mogoeng se toespraak het die gehoor op hul voete gehad.
Lees meerAlles vir Saterdag 23 November 2019
Bek-en-klouseer: Agri SA ook bekommerd oor veilingverbod
Die landbou-organisasie praat uit dieselfde mond as TLU SA en die VF Plus wat reeds die verbod fel gekritiseer het.
DP-wêreldkampioenskap: Lorenzo-Vera en Rahm kop aan kop
Lorenzo-Vera het 69 houe in die derde ronde aangeteken, maar hy is nie meer die alleenvoorloper nie.
Blink idee keer dat rommel in baai spoel
ʼn Ingenieur het met ʼn goedkoop, doeltreffende oplossing gekom vir besoedeling in Saldanhabaai.
Tieners vas ná skietery met polisie
Die tieners is sedertdien in die sorg van hul ouers vrygelaat.
Polisieman skiet vrou, homself
Die polisiebeampte het na bewering eers die suster van sy vriendin geskiet voordat hy homself om die lewe gebring het.
Beleef ‘The Lion King’ met 84-stuk orkes
Hierdie is ʼn geleentheid vir die hele gesin om Disney se animasierolprent The Lion King te beleef soos nog nooit vantevore nie.
Besoekers in Krugerwildtuin na veiligheid gebring
Dié deel van die wildtuin het deur die loop van Vrydagnag swaar reën gehad.
3 vas wat glo lisensies verkoop
In nóg ’n voorval is drie beamptes by ’n toetssentrum in hegtenis geneem vir die bedrieglike uitreik van padwaardigheidsertifikate.
Nat balle help Cheetahs met voorbereiding
“Die feit dat ons nie by die Noordelike Halfrond se toestande aangepas het nie, is beslis een van die hoofredes waarom ons nog nie weer gewen het nie.”
Grensboere voer opdraande stryd
‘My plaas word onteien… deur Lesotho.’
Strokiesprenteboek haal bykans R20 m. op veiling
Dié eksemplaar is vandag nog een van die reeks se bekendste strokiesprenteboeke.
Derde tornado tref KZN
Dit is die derde tornado om die provinsie vandeesmaand te tref.
Tesourie reageer op S&P se negatiewe vooruitsig
Die nasionale tesourie het die aandag opnuut gevestig op die ekonomiese stimuluspakket wat pres. Cyril Ramaphosa in September 2018 aangekondig het.
Epstein is dood weens ‘reeks foute’
Die VSA se prokureur-generaal sê nou hy het self beeldmateriaal gesien wat aantoon dat niemand daardie nag die miljardêr-seksoortreder se tronksel betree het nie.
VF Plus: Minister ‘vaag’ oor seksonderrig
Angie Motshekga se parlementêre antwoorde oor omvattende seksualiteitsonderrig is óf berekend vaag, óf sy is nie presies op hoogte van wat haar departement doen nie.
S&P hersien SA se kredietgradering
Die graderingsagentskap het in sy verslag aangedui dit is onwaarskynlik dat Suid-Afrika se skuld gaan stabiliseer.
Gedagte vir die dag: Nuwe paaie
Ek gaan iets nuuts doen. Dit het alreeds begin gebeur! Sien julle dit nie? Ek maak ’n pad deur die woestyn vir my volk om huis toe te kom! Ek maak vir hulle riviere in die woestyn! (Jesaja 43:19)