ʼn Peiling deur Reputation Poll International het ʼn reeks Suid-Afrikaners as van die invloedrykste in Afrika aangewys
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Mogoeng Mogoeng"
Mogoeng sê jammer oor pro-Israel-uitlatings
“Ek word nou deur die wet gedwing… om onvoorwaardelik om verskoning te vra.”
Een van dié vier kandidate dalk nuwe hoofregter
Pres. Cyril Ramaphosa het vier moontlike kandidate vir oorweging van die pos van hoofregter aan die Regterlike Dienskommissie (RDK) en aan die leiers van politieke partye in die parlement voorgelê.
Hoofregter Mogoeng dien SA met ‘onderskeiding’ – Ramaphosa
Dit was Maandag die laaste dag van hoofregter Mogoeng Mogoeng se termyn.
Hoofregter met langverlof
“Dit is ʼn normale gebruik in die regbank dat regters hul verlof neem indien nodig.”
Hoofregter appelleer teen ‘gebrekkige, oppervlakkige’ uitspraak
Mogoeng voer aan dat die regter se redenasie rakende sy pro-Israel-uitlatings “gebrekkig” en “ontstellend oppervlakkig” was.
Mogoeng gaan appelleer oor pro-Israel-uitlatings
Mogoeng het onder skoot gekom toe hy in Junie verlede jaar tydens ʼn webinaar sy volle ondersteuning aan Israel toegesê het.
Steun vir Mogoeng ná uitspraak
“Die hoofregter se opmerkings is wettig, regverdig en nie kontroversieel nie.”
Mogoeng moet jammer sê oor Israel-uitsprake
Hoofregter Mogoeng Mogoeng moet binne tien dae om verskoning vra vir sy uitsprake oor die konflik tussen Israel en Palestina.
‘Verwerp entstof-klag teen Mogoeng’ – LFN
Liberty Fighters Network beskryf die klag teen hoofregter Mogoeng Mogoeng as “wanfunksioneel” op grond van ’n tegniese punt.
Hoofregter verkla oor entstof-gebed
Die hoofregter het verlede maand in ’n gebed daarop gesinspeel dat die Covid-19-entstof van die duiwel is.
‘Tripel ses’-opmerking: Hoofregter moet geloofsoortuigings vir homself hou
“Jy moet jou mening oor geloof vir jouself hou as jy die staat verteenwoordig en ook nie by samesweringsteorieë betrokke raak nie.”
Mogoeng verdedig gebed oor ‘duiwelse entstof’
Hoofregter Mogoeng Mogoeng het behoorlik ’n herrie ontketen toe hy in ’n gebed daarop gesinspeel het dat die Covid-19-entstof van die duiwel is.
Kommer oor doeltreffendheid van Konstitusionele Hof
ʼn Ontleding van sake by dié hof toon dat dit al langer neem vir uitspraak om gelewer te word.
Klagte teen hoofregter Mogoeng bekyk
Die drukgroep Africa4Palestine het ʼn klag teen hoofregter Mogoeng Mogoeng ingedien ná uitlatings wat hy gemaak het oor die konflik tussen Israel en Palestina.
Hoofregter Mogoeng se uitsprake moet fyn dopgehou word
Die topramme van die ANC-troppie, tesame met die president – wat in hierdie metafoor dalk die hekwagtertjie is – staan by ’n vurk in die pad ten opsigte van hul optrede teenoor hoofregter Mogoeng.
Moet Mogoeng verskoning vra vir uitsprake oor Israel? Só sê kundiges
“As ’n regter en regskenner kan hy sekerlik sy invloed gebruik om standpunte oor plaaslike en internasionale kwessies te maak,” sê Jaco Kleynhans, hoof van internasionale betrekkinge van Solidariteit.
Bedrieër gebruik hoofregter se naam
Die vermeende bedrieër teiken mense met die doel om groot bedrae geld te steel.
Nelson Mandela-lesing: ‘Wat is verkeerd met ons samelewing?’
Hoofregter Mogoeng Mogoeng se toespraak het die gehoor op hul voete gehad.
Mogoeng veroordeel neerhalende opmerkings teenoor regters
Malema het gesê die EFF gaan “die wapens opneem” as regters hulle uitsprake aanpas na gelang van wie in die hof voor hulle verskyn.