Indien daar in dié tyd beurtkrag is, kan boere nie elektriese waterpompe of besproeiingstelsels gebruik nie.
Lees meerAlles vir Maandag 18 Januarie 2021
Aansoeke vir NSFAS-beurse styg skerp
Intussen het net tien van die land se 26 universiteite die akademiese verpligtings vir die 2020- akademiese jaar afgehandel.
Beurtkrag eers opgeskort
Eskom sê die kragstelsel is steeds kwesbaar en onvoorspelbaar.
WGO-hoof kap ryk lande wat entstof ‘monopoliseer’
Intussen het die ondersoekpaneel na Covid-19 bevind China en die WGO kon vinniger opgetree het toe dié siekte in 2019 uitgebreek het.
Bejaarde erg beseer in honde-aanval
Die pensioenaris was op pad om pos uit te haal toe die drie honde op hom afgestorm het.
ToekomsVenster: My hulp kom van die Here
Ons lewe uit die Hand van die Here. Elke asemteug is Sy wil.
Russiese opposisieleier kort ná tuiskoms in hegtenis geneem
Die Verenigde Nasies se menseregtekantoor het Maandag versoek dat Navalny onmiddellik vrygelaat word.
Kataza na Limpopo verskuif
“Ons het van ’n voorval verneem waarin iemand op hom geskiet het.”
Foto’s: Brande in Overberg geblus
Twee groot brande het Sondag gedreig om skade aan wingerde en strukture aan te rig.
Helpmekaar, Curro staak ook kontakonderrig tydelik
Panyaza Lesufi het Helpmekaar Kollege besoek ná berigte dat dié skool Maandag kontakonderrig sou voortsit.
Sleeptoets: Pajero Sport ʼn puik sleepgenoot
Die Pajero Sport het om verskeie redes aan my hartsnare getokkel, skryf Brendon Staniforth.
Luister in 3 minute: Hou die oog op belastings in 2021
Gerhard van Onselen van Sakeliga ondersoek die volgende sake in die jongste “3 Minute, 3 Sake”: Vlak 3-inperkings word volgehou, munisipale druk in 2021 en Sakeliga is op soek na ʼn beter kleinsakewysigingswet.
Man kry lewenslank vir politieke moord
Die betrokke raadslid is in April 2019 by sy huis in KwaMambulu digby Kranskop doodgeskiet.
Talle troeteldiere haweloos ná feestyd
Weens die Covid-19-pandemie, etlike werksverliese en verhoogde uitgawes laai al meer mense hul troeteldiere by diereskuilings af.
Covid-19: Ramaphosa optimisties vir 2021
Die president sê dat Suid-Afrikaners die siekte nou baie beter verstaan en ook weet hoe om die verspreiding daarvan te voorkom.
Belastingbetalers dok dalk op vir Covid-19-entstof
Die regering oorweeg dit om belastings te verhoog ten einde vir entstof teen die koronavirus te betaal.
Klag teen formulemelk-pa laat vaar
Die gesin oorweeg nou ʼn siviele eis teen die polisie.
CDU in Duitsland kies nuwe partyleier
Weens die koronapandemie is die partyvergadering egter verskeie kere uitgestel en het dit nou virtueel plaasgevind.
Woord: sakkeroller
Ken jy die woord “sakkeroller”?
DA beplan regsaksie oor entstofprogram
Die DA wil weet presies hoe, waar en wanneer entstowwe verkry en toegedien sal word.