“Ons het van ’n voorval verneem waarin iemand op hom geskiet het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Kataza"
Kataza dalk na Limpopo gestuur
Die Stad Kaapstad en DBV het Dinsdag vergader oor Kataza se toekoms.
Kataza skakel nie in by Slangkop-trop
“Sou hy Tokai teen Maandag op sy eie bereik, sal hy weer die kans gegun word om in te skakel en sy plundergedrag sal dopgehou word.”
Kataza begin inskakel by Slangkop-trop
Die Stad Kaapstad sê hy het reeds verskeie foto’s en berigte oor die inskakeling begin ontvang.
Kataza met sy trop herenig
“Die DBV se senior inspekteur en veearts het die proses gemonitor en bevestig dat hy fiks en gesond is.”
Kataza gaan terug Kommetjie toe
Die bobbejaan Kataza gaan so gou as moontlik weer met sy Slangkop-trop in die Kommetjie-omgewing herenig word.
DBV wil Kataza in Limpopo hervestig
“Ons is van mening dat dit die enigste oplossing vir Kataza is.”
Kataza se saak draai nou in hof
Die saak van die bobbejaanmannetjie Kataza gaan nou ook in die hof draai.
Kataza in geveg betrokke met Tokai-bobbejaan
“Dit is normale gedrag aangesien bobbejane wilde diere is en nie troeteldiere nie.”
Owerhede waarsku publiek wat naby Kataza kom
ʼn Aantal video-opnames wat oor die naweek geneem is, wys egter hoe individue die bobbejaan voer en nie hul afstand van hom hou nie.
Aktiviste wil bobbejaan wat Kaapstad teister, bevry
Sedert Kataza hervestig is, is hy eensaam en slaap snags in die tuin van ʼn plaaslike gevangenis.