Inwoners in verskeie woonbuurte in Kaapstad het Saterdagaand op sosiale media bevestig dat hulle ʼn aardskudding gevoel het.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 September 2020
Vermeulen se Bulls ‘Gans’ te goed vir Sharks
Vir twee Suid-Afrikaanse spanne wat laas in Maart rugby gespeel het, hoef hulle nie veel vir Nieu-Seeland se Aoteaora-reeks terug te staan nie.
Datalek ‘ontbloot’ SA bitcoin-handelaar
Die maatskappy se hoofkantoor is in Stellenbosch met satellietkantore in Randburg en die Strand.
Aktiviste wil bobbejaan wat Kaapstad teister, bevry
Sedert Kataza hervestig is, is hy eensaam en slaap snags in die tuin van ʼn plaaslike gevangenis.
Hou misdadigers só uit jou huis
“Loop om jou eiendom en probeer dinge deur ʼn misdadiger se oë sien.”
Welkom terug, Frans Steyn
Bok-senter druk een van ses Cheetahs-drieë teen Griekwas.
Meer as R18 000 vir denim met grasvlekke
Die luukse handelsmerk Gucci laat wenkbroue lig met sy jongste produk – ʼn denim en ʼn skouerbroek wat “spesiaal behandel is” sodat dit lyk of dit ʼn grasvlek het.
Engeland-stut smeer Koch heuning om die mond
“Wanneer hy lus is om te speel en selfversekerd sy teenstanders aanvat, glo ek dat hy die beste ter wêreld is. Wanneer Vincent met selfvertroue speel, glimlag die res van ons groot.”
Wes-Kaap verwelkom bepaling oor privaat kragprodusente
Die Wes-Kaapse regering verwelkom die nuus dat nuwe kragopwekkingskapasiteit aangeskaf moet word in lyn met die regering se geïntegreerde hulpbronplan (IRP2019).
Vrou se hartroerende boodskap twee jaar ná ontvoering
“Iewers is iemand wat iets weet. Iemand moet hom vir my kan gaan haal. En as hy dood is, wil ek hom naby my begrawe.”
Disney gedagvaar oor Toy Story 4-karakter
“Evel Knievel het nie miljoene vermaak, sy bene gebreek en sy bloed gestort net sodat Disney miljoene kan verdien nie.”
Bedrog van R36 miljoen by munisipaliteit ondersoek
Ondersoek word in gestel na beweerde bedrog van R36 miljoen by ʼn munisipaliteit in die Oos-Kaap.
Man aangekeer wat glo Vrystaat-gastehuise bedrieg
ʼn 39-jarige man wat gastehuise in verskillende dorpe in die Vrystaat bedrieg het, is deur die Welkom-blitspatrollie in hegtenis geneem.
Dié man het dalk inligting oor aftreeoord-moord
Die man kan moontlik die polisie bystaan met inligting vir hul ondersoek.
Man in hof oor ongelisensieerde vuurwapens
Petrus Johannes Breedt (57), ʼn boer van die Sundra-omgewing in Mpumalanga, het Vrydag in die Delmas-landdroshof verskyn op aanklag van die besit van ongelisensieerde vuurwapens.
Dís hoekom weermag-hoë nie oor wapen vervolg word
Die 63-jarige Dabula is in Mei by ʼn padblokkade in Temba, noord van Pretoria, in hegtenis geneem en het ʼn nag in die selle deurgebring toe hy met die vuurwapen betrap is wat nie in sy naam geregistreer was nie.
Voornemende SA Express-koper sorg vir verrassing
Die langverwagte aankondiging van ‘n voorkeurkoper vir die bankrot lugdiens SA Express het ‘n groot verrassing opgelewer wat dalk nog in die hof gaan draai.
Vier in hof oor Polokwane-moord
Vier persone het Vrydag in die Polokwane-landdroshof verskyn op aanklag van die moord op ʼn Polokwane-sakevrou en haar ma.
Jongste Covid-19-statistieke bekendgemaak
Zweli Mkhize, die minister van gesondheid, het Vrydagaand die jongste Covid-19-statistieke vir Suid-Afrika bekendgemaak.
Gedagte vir die dag: Kind van God
As iemand dink hy is godsdienstig, maar hy hou nie sy tong in toom nie, bedrieg hy homself. Sy godsdiens is waardeloos. (Jakobus 1:26)