Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het besluit om die verkiesingshof te nader vir die uitstel van die munisipale tussenverkiesings.
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 Januarie 2021
Minister Cele waarsku oor misdaadrekords
Cele het Suid-Afrikaners gewaarsku om te waak teen ʼn misdaadrekord weens versuim om die inperkingsregulasies na te kom.
Kataza dalk na Limpopo gestuur
Die Stad Kaapstad en DBV het Dinsdag vergader oor Kataza se toekoms.
Só neem sterftes toe in Covid-era
Die minister van binnelandse sake, dr. Aaron Motsoaledi, het die sluier gelig oor die kommerwekkende wyse waarop sterftes landwyd toeneem in die era van die koronavirus in Suid-Afrika.
Alkoholbedryf wil betaling van belasting uitstel
Die drankbedryf betaal sowat R2,5 miljard per maand aan aksynsbelasting.
‘Swart boks’ gevind ná Indonesiese vliegtuig neerstort
Hierdie ontdekking kan kernleidrade bied om te verklaar waarom die vliegtuig in die see neergestort het.
Honderde gekwalifiseerde medici ‘sit sonder werk’
“Hoe is dít moontlik as Suid-Afrikaners weggewys word of in die gange van hospitale sterf weens ʼn gebrek aan mediese personeel om hulle te behandel?”
Pa vas wat melk koop: Polisie se optrede ‘skokkend’
“Die pa se inhegtenisneming en aanhouding was ongetwyfeld onregmatig.”
Polisieman oorleef Covid-19 ‘wonderbaarlik’
“Sonder dat ek geweet het, het my sussie in die saal langs my haar stryd teen die virus verloor.”
Twee gorillas by Amerikaanse dieretuin het Covid-19
Dit is nog nie bekend of die gorillas ʼn ernstige reaksie op die siekte gaan hê wat wêreldwyd reeds sowat 1,9 miljoen menselewens geëis het nie.
Trouplanne ‘nog goed op dreef’ vir boer Willem en sy Sanel
Hoewel hulle lankal reeds ʼn datum gekies het, wil hulle dit nog eers ʼn rukkie geheim hou. “Ek het egter wel reeds my trourok gekies.”
Net een Protea onder voorste kolwers, boulers
Marnus Labuschagne (vierde) en Neil Wagner (derde) skitter egter vir Australië en Nieu-Seeland.
Seun ‘val’ glo ná stryery uit woonstelgebou
Die dertienjarige seun is in die woonstelgebou se tuin aangetref.
DA eis antwoorde op talle vrae oor entstofplan
“Dit is duidelik dat daar geen konkrete plan vir die verkryging van die entstof is nie, óf die regering weerhou belangrike inligting.”
Sandero nie meer beste waarde vir geld
Renault het nou ʼn Sandero Techroad bekendgestel … ʼn beperkte weergawe van die Sandero om ʼn bietjie beter waarde te bied.
Virus eis bekende Kaapse fotograaf
Hy het jare lank as nuusfotograaf gewerk en was bekend vir sy droë humorsin.
Ondersoek gedoen ná noodlanding langs N4
Die vlieënier het by die Kroon-vliegveld in Gauteng opgestyg en sou weer daar land.
D-dag vir Trump al hoe nader
Daar is net agt dae oor voor Donald Trump se termyn as Amerikaanse president verstryk.
Boek: Redder van die Ryk: Die koning se weermag (Deel drie)
“Redder van die Ryk: Die koning se weermag” is die derde boek in ʼn trilogie wat avontuur- en fantasieliefhebbers sal boei.
Legendariese Amerikaanse voetbalafrigter sê nee vir Trump-toekenning
“Bowenal is ek ’n Amerikaanse burger met respek vir ons land se waardes, vryheid en demokrasie.”