Outa bevraagteken onder meer waarom Gauteng enigsins moet help om die skuld vir die e-tolprojek te delg, aangesien die lening destyds deur die nasionale regering goedgekeur is.
Lees meerAlles vir Donderdag 5 Januarie 2023
Rob van honde, toeriste gered
By DBV-lede se aankoms op die toneel kon hulle sien die rob is duidelik uitgeput, maar lede van die publiek was konstant besig om foto’s saam met die dier te neem.
Twee vas ná mislukte transitoroof
Die polisie in Noordwes is intussen op soek na ʼn groep verdagtes wat Donderdag ʼn geldwa naby Wolmaransstad beroof het.
Oorstromings in Pta keer motoriste vas
Verskeie voorvalle van oorstromings is aangemeld, waartydens motoriste deur vloedwater in hul motors vasgekeer is.
Talle verdrink byna sedert Sondag
Die Stad Kaapstad het wel nie ʼn enkele verdrinking op die openbare vakansiedae Kersfees en Nuwejaar aangemeld nie.
Foto’s: Brandspanne beveilig historiese geboue teen vlamme
Die brand het vinnig in die veld versprei en kilometers ver aandag getrek, met meter hoë vlamme wat die laaghangende wolkbasis oranje gekleur het.
Tshwane maak planne ná power ouditprestasie
Die metro gaan onder meer strafregtelike klagte teen sy voormalige finansiële hoof aanhangig maak.
Vyfjarige dood in swembad aangetref
“Die seuntjie het traumatiese beserings aan sy gesig gehad en sy sandale het in die swembad gedryf.”
Tembisa-10 het nooit bestaan – OB
Piet Rampedi, die verslaggewer wat die opspraakwekkende berig oor die kwansuise geboorte van die tienling geskryf het, sê die OB het hom tydens haar ondersoek egter glad nie genader vir enige inligting nie.
Raducanu verlaat baan in trane
Met die Australiese Ope skaars 11 dae ver het die beseringspook weer eens sy verskyning by Emma Raducanu gemaak.
Sea World-vlieënier as held onthou
“Om ʼn man en vlieënier van Ash se kaliber te verloor, is skokkend in elke opsig.”
Resep: Vegetariese pasta
Hierdie pasta mag dalk vegetaries wees, maar dit sal daardie honger kol op die maag vinnig regsien.
Terug na fase 4-beurtkrag
Suid-Afrikaners kan weer beurtkrag hierdie naweek verwag.
Tragiese einde vir vasgekeerde seun in Viëtnam
“Dit is ʼn baie moeilike taak om die liggaam uit die betonpilaar te lig omdat die liggaam baie diep in die pilaar vasgekeer is.”
Krisis by polisie se 10111-sentrums
Meer as sewe miljoen oproepe na die polisie se noodoproepsentrums landwyd is die afgelope drie boekjare beëindig voor dit nog beantwoord of afgehandel is.
Stormers sien uit na stryd teen Franco se Skotte
Die vaardighede van Manie Libbok, Leolin Zas, Dan du Plessis en Damian Willemse beteken dat die Kapenaars gereeld ʼn juweeldrie uit hul rugbyhoed kan pluk.
Vertroulike dokumente in dorp se strate gestrooi
Ontevrede kontrakwerkers het dokumente met inwoners se persoonlike inligting in Lichtenburg se strate gestrooi, as deel van ʼn protesoptog.
Koninklike broers swaai glo appels in kombuis
Die jongste onthulling oor prinse Harry en William se broedertwis kom terwyl hulle pa, koning Charles III, besig is met voorbereiding vir sy kroning in Mei.
SA’ners in heli wat in Australië bots
“Al wat ek kan sê, is dankie aan God dat Hy ons almal gespaar het.”
Mogoeng, Oppenheimer invloedrykste in Afrika
ʼn Peiling deur Reputation Poll International het ʼn reeks Suid-Afrikaners as van die invloedrykste in Afrika aangewys