Australië het reeds meer lopies in dié beurt as wat die Proteas deesdae in drie kolfbeurte aanteken.
Alles vir Donderdag 5 Januarie 2023
Waarskuwing oor kwaai buie in KZN
Die weerdiens waarsku swaar en wydverspreide reën kan ook lei tot die ontwrigting van noodsaaklike dienste soos die lewering van krag en water, asook kommunikasiestelsels.
Ceres-brand geblus
Die oorblywende grondspanne is vervang met nuwe spanne wat deur die nag die terrein gemonitor en met opruimingswerk begin het.
Miljarde dollars se kripto gebuit
Uit die 500 kriptorooftogte wat sedert 2011 aangemeld is, het sowat 65% in die afgelope twee jaar plaasgevind.
Damvlakke in NMB steeds gevaarlik laag
Damme in die res van die Oos-Kaap en elders in die land het wel ʼn toename in watervlakke die afgelope reënseisoen getoon.
Loeb skop Dakar-stof op
“Met die einde in sig het ons met kragstuurprobleme gesukkel en ons moes noodgedwonge die skof teen ʼn slakkepas voltooi.”
Tshwane se beroerde oudit wek kommer
Die ouditeur-generaal se uitgelekte verslag dui op wanbesteding van honderde miljoene rande en moontlike bedrog.
Taalgebruik: hiertoe, hier toe
Taaltoffie ondersoek die verskil in gebruik tussen “hiertoe” en “hier toe”.
Novak deur na kwarteindstryd in Adelaide
ʼn Nuwe jaar, maar dieselfde Novak Djokovic.
Clifton-rob se gedrag ‘ongewoon’
Dit is nie normale gedrag vir ʼn rob om mense aan te val nie en die Dierebeskermingsvereniging (DBV) werk saam met ander kundiges om moontlike redes vir die ongewone gedrag vas te stel.
‘Rianette en die Internet’: Kies só jou digitale prioriteite
In die jongste aflewering van “Rianette en die Internet”, gesels Rianette Leibowitz oor die konneksie tussen ons digitale gewoontes en prioriteite. Sy gee ook ʼn paar wenke oor hoe om beheer te neem om van ons digitale gewoontes.
Boksburg: Dodetal nou 37
Verskeie ander mense wat tydens die voorval beseer is, word ook steeds in hospitale behandel.
Ma, driejarige dood in huis gevind
Die liggame van ʼn 36-jarige vrou en haar driejarige kind is in hul huis in Mpumalanga gevind.
Toeriste van berg bo Kampsbaai gered
ʼn Man van Australië en ʼn gesin van Noorweë is Woensdag in afsonderlike voorvalle in die berg bo Kampsbaai gered.
Gedagte vir die dag: Volg God se planne
Here, U sal u doel met my bereik, want u troue liefde, Here, ken geen einde nie. (Psalm 138:8)