‘Rianette en die Internet’: Kies só jou digitale prioriteite

(Foto verskaf)

Met die nuwe jaar wat aangebreek het, kry ons nou die geleentheid om met vars perspektief te kyk na ons welstand en hoe ons die geleentheid ten volle kan benut om ook ons digitale lewe in orde te kry.

In die jongste aflewering van Rianette en die Internet, gesels Rianette Leibowitz oor die konneksie tussen ons digitale gewoontes en prioriteite. Sy gee ook ʼn paar wenke oor hoe om beheer te neem om van ons digitale gewoontes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Leonard ·

Ongelukkig leef 99% van Suid-Afrikaners met oogklappe aan, deur hul onkunde óór INTERNET

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.