Ramaphosa versoek werkgewers om voorsiening te maak dat werknemers op 1 November kan stem.
Lees meerAlles vir Maandag 11 Oktober 2021
Bestuurder in hof wat glo munisipaliteit bedrieg
Die bestuurder het glo ʼn behuisingskontrak bedrieglik toegeken in ruil vir omkoopgeld.
Man ontsnap betyds uit brandende motor
Die bestuurder van die motor was steeds in die voertuig toe dit aan die brand geslaan het
Vyf mans gesoek ná rooftog by Centurion-winkelsentrum
Die juwelierswarewinkel se eienaar (55) is tydens die rooftog doodgeskiet.
Mans tronk toe ná skietdood van advokaat
Die meesterbrein agter die advokaat se moord is nog nie geïdentifiseer nie.
Dwelms in kombuiskaste uitgesnuffel
Altesaam 35 mandrax-tablette is in kombuiskaste gevind.
ToekomsVenster: Die heerlikheid van God
“Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe.”
Plaasmoord-aktivis met FAK-logo geïnk
“Ek het dié embleem op my laat tattoo om vir die wêreld te wys dat ek Afrikaans is.”
Gilde, gemeenskap span saam om top-onderwysers te vind
“Ons het ʼn allemintige 10 000 stemme in hierdie ronde ontvang. Op grond hiervan het ons uiteindelik die top-10 hoërskool- en laerskoolonderwysers gekies.”
Oorgang na laekoolstof-ekonomie dringend nodig – Ramaphosa
“Toenemende klimaatsverandering hou gesondheid- en omgewingsgevare in en kan ʼn verreikende uitwerking op die ekonomie hê.”
Beperkte getal toeskouers voortaan by sportbyeenkomste
Dit is die eerste keer sedert die inperkingsmaatreëls in Maart verlede jaar ingestel is dat toeskouers weer by sportbyeenkomste op tuisbodem toegelaat word.
Rob byt tiener op Kaapse strand
“Hoewel robbe oor die algemeen nie ʼn gevaar vir mense inhou nie, is dit belangrik om hulle in vrede te los sodat mens én dier die natuur kan geniet.”
Tronk toe oor ʼn selfie
Die vrou het wildbewaarders se opdrag verontagsaam.
Hoofregter Mogoeng dien SA met ‘onderskeiding’ – Ramaphosa
Dit was Maandag die laaste dag van hoofregter Mogoeng Mogoeng se termyn.
Nuuskommentaar: Gaan die DA Afrikaners se guns terugwen?
Die DA se verkiesingsplakkate in KwaZulu-Natal het verlede week vir ʼn herrie gesorg.
KFC se rashoender laat my stik
Deur julle personeel op grond van ras te werf, het julle julle hoender ’n raskleur gegee. Julle rashoender laat my stik.
Smith wys hy hoort op groot verhoog
“Ek hoop van harte dat hy nog meer geleenthede sal kry om te speel, want ek glo hy kan ’n lang pad in Suid-Afrikaanse rugby stap.”
Alfa se Stelvio verwar
Die Stelvio se ontwerp is bitter mooi ondanks sy ander tekortkominge.
Winkeleienaar in sentrum-rooftog doodgeskiet
Die winkeleienaar is in die maag geskiet en het op die toneel aan sy wonde beswyk.
Vredesnobelprys vir vegters vir vryheid van spraak
Vanjaar se Nobelprys vir Vrede het aan twee onafhanklike joernaliste gegaan. Die besluit van die Nobelkomitee kan oor die algemeen verwelkom word; beide is persone wat hulle idealistiese werk onder moeilike omstandighede doen en wat nog nie wyd bekend is nie.