Eiendomme is tydens die gewelddadige betogings aan die brand gesteek.
Lees meerAlles vir Vrydag 5 Maart 2021
Twee van berugte ‘Boko Haram-groep’ in Mamelodi aangekeer
Die groep word daarvan beskuldig dat hulle inwoners en sakelui in die Mamelodi-omgewing teister.
Talle ontsnapte krokodille in Breërivier van kant gemaak
ʼn Omvattende ondersoek gaan gedoen word om vas te stel of enige oortreding van regulasies tot die krokodille se ontsnapping bygedra het.
Zanzibar waarsku oor kaalbasbesoekers
Toergidse kan swaar beboet word as hulle nie keer dat toeriste onaanvaarbaar skraps geklee is nie.
Eerste Covid-19-geval presies jaar gelede in SA bevestig
Een van die voordele wat uit die pandemie gespruit het, is volgens die LUR die verbetering van die provinsie se openbare gesondheidsinfrastruktuur.
‘Stráf hulle’, sê Cele oor polisiemoordenaars
Twee vuurwapens wat Donderdag tydens ʼn polisieoperasie opgespoor is, behoort aan die twee vermoorde Kraaifonteinse polisiebeamptes.
Perdekrag: Episode 2
In dié episode word BMW se fantastiese M2 CS in die gietende reën na Redstar Raceway geneem vir ‘n paar pylvakrenne teen die puik Suzuki Swift Sport.
ANC, EFF verkla van ‘ras-aanhitsing’ oor eNCA-maskerdebakel
Mazzone sê die ANC en die EFF sweep emosies doelbewus op en speel ʼn gevaarlike speletjie, “een wat hulle al jare lank skaamteloos speel”.
ToekomsVenster: Ek vertrou nie
Ek sou julle kon bemoedig met my woorde, maar niksseggende woorde sou ek terughou. – Job 16:5
Dié Afrikaanse skole vir topprestasie vereer
Die SOS sê die skole se sukses is te danke aan moedertaalonderrig én gebalanseerde kultuuroordrag wat waardes vestig wat leerders lewenslank suksesvol maak.
Saai begin plaasnaambordprojek
Die projek het ontstaan nadat die grondbesettings in Noordwes, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal skerp begin toeneem het.
Petisie teen PE-naamsverandering
Die DA sê die minister bring mense onder die indruk dat die name, soos aangekondig in die Staatskoerant, gedane sake is. Besware kan egter steeds daarteen ingedien word.
Man kritiek ná rooftog by padoorgang
Paramedici het die gewonde man langs die pad aangetref.
Veldwagters in natuurreservaat vermoor
“Moorde van hierdie aard kom nie gereeld voor in ons natuurreservate nie.”
Steun vir Mogoeng ná uitspraak
“Die hoofregter se opmerkings is wettig, regverdig en nie kontroversieel nie.”
N1 staan stil weens betoging oor NaTIS
Bestuurskole in Gauteng is ontevrede oor die vertraging wat die aanlyn stelsel skep wanneer voornemende bestuurders aansoek doen om getoets te word.
Video: Hoofmeisie se boodskap raak duisende harte
“Ek dag eers Facebook is effens deurmekaar toe ek sien hoe baie mense dit al gekyk het.”
Afleggings by Kumba, al maak hy sakke vol geld
Die vakbond Solidariteit voer aan dat werkers beloon moet word vir hul uitstekende prestasie ondanks moeilike omstandighede – maar nou word hulle gestraf.
Donasies stroom in vir Steinway-pianis se stemtoerusting
ʼn Vriendin van Du Plessis het ʼn veldtog begin om geld in te samel om sy duursame gesteelde stemtoerusting te vervang.
Helpende Hand help mense om weer te hoor
“Ons wil graag iets aan die gemeenskap teruggee. Gehoor is ʼn gawe waarsonder die lewe verskriklik eensaam kan word.”