Die Leeus het vanaand ‘n spannende oorwinning oor die Sharks in hul vriendskaplike kragmeting op Ellispark in Joahnnesburg behaal.
Lees meerAlles vir Vrydag 21 Junie 2013
Bob Hewitt sê hy is onskuldig
Voormalige Grand Slam tennis-dubbelkampioen Bob Hewitt het bewerings ontken dat hy jong meisies, wat hy dekades gelede in Suid-Afrika afgerig het, seksueel molesteer het.
Foto’s: Meer as 550 dood in Indië-vloede
Meer as 550 mense is dood ná ‘n geweldige storm Indië getref het.
Geen nuus oor ontvoerde SA-paartjie
Die regering kon nog nie bepaal waar ‘n Suid-Afrikaanse paartjie, wat in Jemen ontvoer is, hulself bevind nie.
Foto’s: Twee dood in Germiston-vliegongeluk
‘n Man en ‘n vrou is Vrydag dood nadat ‘n ligte vliegtuig naby Germiston, oos van Johannesburg, neergestort het.
Tweejarige ry bakkie deur huis se muur
ʼn Tweejarige in Georgia, Amerika, het met ʼn voertuig deur ʼn huis se muur gejaag.
Tariewe-kennisgewing vir e-tol is glo onregmatig
AfriForum het Vrydag ʼn regsmening by die departement van vervoer ingedien wat aandui dat die tariewekennisgewing onregmatig is.
Video: Lag is die beste medisyne
‘n Video wat saamgestel is deur beeldmateriaal van ‘n paar babas wat lag beloof om jou naweek op te kikker!
Ouers kla kleuterskool aan ná baba glo geskud is
Die ouers van ʼn babadogtertjie, wat weens babaskud-sindroom moontlik blind gelaat is en dalk breinskade opgedoen het, het ’n klag van kindermishandeling teen ‘n kleuterskool by die polisie aanhangig gemaak.
Video: Werklose onnie gee $20 000 terug
Candace Scott, ʼn werklose onderwyseres van Texas in Amerika het Dinsdag ʼn sak met $20 000 (sowat R200 000) kontant op ʼn sypaadjie opgetel en dit aan ʼn bank terugbesorg.
Madiba dalk binnekort ontslaan
Ndaba Mandela, een van oudpresident Nelson Mandela se kleinseuns, het gesê Madiba gaan na verwagting “binnekort” ontslaan word.
Foto’s: Meer as ‘n miljoen betoog teen wêreldbeker
Dilma Rousseff, president van Brasilië, het ʼn noodvergadering vir die kabinet belê nadat sowat 1.25 miljoen mense landwyd oor beter staatsdienste betoog het.
Stalmaats 14: Rivierperde
deur Lize Roux Die nuwe skooljaar het aangebreek! Anri, Megan en Karen kan nie wag om uit te vind watter nuwe Stalmaats-avonture op hulle wag…
Stalmaats 13: Perdespeurders
deur Liza Roux Die laaste week van die Desembervakansie het aangebreek. Anri, Megan en Karen kan nie wag om op Karen se tannie se plaas…
Spring
deur Fanie Viljoen Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se…
Mandela-hospitaal se watervoorsiening herstel
Die watervoorsiening na ʼn aantal voorstede in Pretoria, insluitend die gebied rondom die Medi-Clinic Harthospitaal waar Mandela behandel word, is vroeg Vrydagoggend herstel.
Meer as 50 vas vir Kaapstad-geweld
Vyf-en-vyftig mense is vandeesweek tydens betogings in Wallacedene, Kaapstad, in hegtenis geneem vir openbare geweld.
Cremora-tert
‘n Eenvoudige resep vir ‘n watertandlekker Cremora tert
Vier gesinslede verkool
Die polisie gaan ʼn geregtelike doodsondersoek uitvoer nadat vier gesinslede Donderdagaand in Noordwes onherkenbaar verbrand het.
“Zuma is ʼn monster en tiran” sê Kenny Kunene
Die flambojante sakeman, Kenny Kunene, het Vrydag in ʼn ope brief, wat op The Star se webwerf publiseer is, teen president Jacob Zuma uitgevaar en hom onder andere ʼn “monster” en “tiran” genoem.