“Ek voel nie dat daar ʼn konneksie tussen my en hom is nie en ek dink nie hy hoef ʼn keuse te maak as ek reeds weet dat hy nie my tipe is nie.”
Lees meerAlles vir Donderdag 24 Februarie 2022
Reeksmoordenaar swaar gestraf
Hy sou sy slagoffers ontvoer, ’n losprys by hul gesinne eis en hulle vermoor sodra betaling ontvang is.
‘Gevolge sal oor wêreld weerklink, nie net Oekraïne’ – Dirco
“Suid-Afrika se gebrek aan optrede sal neerkom op ’n stilswyende goedkeuring van Rusland se optrede.”
Laer kragtariefverhoging ‘steeds ’n harde slag’
Nersa het ’n kragtariefverhoging van onder 10% aangekondig – ongeveer die helfte van wat Eskom aanvanklik versoek het.
Gedenkteken vir slagoffers van Netcare-ongeluk onthul
“Dit is ʼn heilige ruimte ter nagedagtenis aan ons gevalle helde”.
Eskom-wagte by substasie geskiet
Die wagte is ook van hul wapens en selfone beroof.
SA soldate in lokval in Kongo oorval
Minstens agt aanvallers en drie burgers is tydens ʼn skietgeveg dood.
ToekomsVenster: Die hier en nou
Herhaal ʼn frase soos “Jesus is die Here” en kom terug na die nou. Jy sal ervaar dat jy nuwe energie, perspektief en moed kry.
Kovsies leer vir eers aanlyn ná betogings
Dít volg maar tien dae nadat die akademiese jaar verlede Maandag afgeskop het.
‘Militêre geboue’ gebombardeer
Pres. Joe Biden van die VSA het dit intussen duidelik gemaak dat hy nie troepe Oekraïne toe gaan stuur nie.
Boere moet beheer neem van datastormloop
“My data moet myne bly en in my spreekwoordelike silo gestort word.”
Bulls moet in Italië gaffel
“Ons verwag kwaai teenstand van Zebre op hul tuisveld, maar ons wil met nog ’n oorsese oorwinning na Suid-Afrika terugkeer.”
Beplan vir as jy nie meer daar is nie: Oorweeg dié dinge
Sterfte is nooit maklik vir diegene wat agterbly nie, maar jy kan die bykomende las op jou geliefdes verlig deur dié vier dinge te oorweeg.
Resep: Souse vir braaivleis
ʼn Stukkie vleis is mos altyd lekkerder met ʼn sousie. Hier is sommer drie souse te kies en keur vir die naweek se braai.
Korrupsie by lisensiekantoor ontbloot
Beeldmateriaal wys hoe kontant openlik by die Waltloo-lisensiekantoor vir versnelde lisensiedienste verruil word.
SA’ner in Oekraïne: ‘Ons hoop vir die beste’
Terwyl miljoene mense die Russiese aanslag op Oekraïne regstreeks op televisie dophou, is die werklikheid vir miljoene ander veel nader. En veel gevaarliker.
‘Klein oorwinning’ nadat Mediclinic inentingsbeleid staak
Volgens Mediclinic wou minstens 345 werknemers nie die Covid-19-inenting ontvang nie.
Baldwin was sy hande in onskuld
’n Dagvaarding is verlede week aan Alec Baldwin beteken.
Faf op pad na Japan?
Die blondekop-skrumskakel kan volgens berigte tot R18,5 miljoen per jaar verdien.
Skote klap naby skoolkoshuis
Die Hoërskool Middelburg se koshuis is naby die munisipale kantore geleë, waar ontevrede werkers die afgelope week betoog.