Die vrou het van São Paulo na Kaapstad gereis toe owerhede haar vasgetrek het.
Alles vir Donderdag 24 Februarie 2022
‘OppieStoep’ op soek na nuwe talent
“Nou kan ons weer lekker op die pad gaan en tussen die mense wees. Dis immers waar die stories begin.”
Hoekom in Afrikaans Poetin en nie Putin?
Maroela Media word oorval met navrae van lesers wat wil weet waarom buitelandse eiename soms op ʼn spesifieke wyse gespel is. Hier is alles wat jy wil weet.
‘Die Byl’ se kreatiewe Stian, grillerige Len
Stian Bam vertel oor sy grillerige rol in ‘Die Byl’, sy liefde vir naaldwerk en kuns en sy planne vir die res van die jaar.
Kyk: Bokkies bly koelkop toe wildehonde toeslaan
Op die video kan gesien word hoe die bokke heel kalm op die rand van ʼn steil klip staan terwyl die roofdiere hulle omsingel.
Rusland begin met ‘volskaalse inval’ in Oekraïne
Verskeie ontploffings is Donderdag voor dagbreek in Oekraïne se hoofstad Kiev en verskeie stede naby die veglinie gehoor nadat die Russiese president Wladimir Poetin ʼn militêre operasie aangekondig het.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die meeste nuwe gevalle is in Gauteng (36%) aangemeld, gevolg deur die Wes-Kaap (21%) en KwaZulu-Natal (15%).
Hoe groen is jou selfoon?
“Ons word gedwing om produkte weg te gooi as dit gebreek het, want ons kan dit nie self oopmaak of herstel nie.”
Botswana-polisie skiet nege dood
Van die nege mans wat Woensdag in ʼn skietgeveg met die polisie in Gaborone, Botswana, dood is, is Suid-Afrikaners.
Eskom sê finansies verbeter; ontbondeling op koers
“Hoewel ons balansstaat steeds onder druk is, is daar ʼn mate van vordering in ons finansies en het ons ons skuld met 15% verminder.”
Gedagte vir die dag: God is liefde
Toe sê Dawid vir Natan: “Ek het gesondig teen die Here.” En Natan sê vir hom: “Die Here het jou sonde vergewe: jy sal nie nou sterwe nie.” (2 Samuel 12:13)