“Dit is ʼn unieke geleentheid om Michelangelo se intellektuele volwassewording oor dié heilige tema te aanskou.”
Lees meerAlles vir Woensdag 23 Februarie 2022
Gouws-verhoor: Vriendin vertel van slagoffer se trauma
In ’n dramatiese oomblik het sy haar eie trauma gedeel en aangedui dat baie min mense die werklike trauma van verkragting kan begryp.
Man buite PE-winkelsentrum geskiet
Die polisie in Kabega Park ondersoek ʼn saak van poging tot moord ná ʼn skietery Woensdag by ʼn winkelsentrum in Gqeberha (Port Elizabeth).
Begrotingsrede: Nuus oor brandstofheffings verwelkom
“Dit is ʼn oorwinning vir alle verbruikers, nie net motoriste nie.”
Goeie punte, slegte punte uit die begrotingsrede
Verskeie organisasies het Woensdag reageer op minister Enoch Godongwana se begrotingsrede.
Staatsbeheerde ondernemings vasgevat
Die minister het sterk standpunt oor Eskom ingeneem en sê die sukkelende instelling moet self ook planne maak om uit die moeilikheid te kom.
ToekomsVenster: ’n Kairos-oomblik hier benodig
Solank as wat jy in ontkenning leef, ander verwyt en verskonings aanbied, bly jy gevange.
Begrotingsrede: Goeie nuus vir onderwysers, polisie
“Op die kruin van die Covid-19-pandemie moes ons onderwysers en gesondheidswerkers geweldige opofferings maak om te verseker ons kinders ontvang onderrig.”
Clive Bruce weer in hospitaal opgeneem
Hy het verlede week by sy huis inmekaargesak.
Maatskaplike werkers word vereer
Benoem die maatskaplike werker in jou lewe om ’n #Hoopdraer te wees.
Nóg ʼn swendelaar word ontmasker in TV-reeks
Die BBC se nuutste dokumentêr ontmasker die eienaar van ʼn fopontwerpagentskap wat meer as 50 personeellede sonder werk en diep in die skuld gelaat het.
Mediclinic staak ‘vir eers’ verpligte inenting
Dit beteken dat alle werknemers – ingeëntes én nie-ingeëntes – tot verdere kennisgewing in hul huidige posisies by die hospitaalgroep aanbly.
Só gaan begroting jou sak raak
Sondebelasting gaan oudergewoonte jou sak ruk, maar daar was minstens goeie nuus oor die brandstofheffing en persoonlike inkomstebelasting.
Man gevonnis ná hy baba met droë ys brand
Gerhard Viljoen het erken dat hy die baba ook herhaaldelik met die plathand én ʼn roerspaan geslaan het.
Foto’s: ‘The Godfather’ vier 50 jaar
Die Oscar-bekroonde regisseur Francis Ford Coppola (82) het die geleentheid saam met vriende en familie bygewoon.
ʼn Loopbaan in skoonheid: Somatologie kan vir jou deure oopmaak
Belê in opleiding wat vir jou plaaslik en internasionaal deure kan oopmaak, asook jou entrepreneursvaardighede slyp om jou loopbaangereed maak.
Lugmaglede dors, warm in hoofgebou
“Temperature in die gebou styg soms tot 34 °C weens die lugversorgingstelsel wat nie werk nie.”
Kiwi’s bek-af dat Bokke glo Sesnasies oorweeg
’n Voormalige All Blacks-speler wil nie hê die Springbokke moet die Rugbykampioenskap vir die Sesnasies-reeks verruil nie.
Wiele2Wiele gesels oor nuwe VW Polo, ry met ‘n Merc en Peugeot
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Volkswagen se nuwe Polo, gaan ry met die Mercedes-AMG GLE 63 S en die Peugeot 208 Allure. Hulle praat ook oor spoedmeters en deel nuus uit die motorfietsbedryf.
Oorlog wink oor Russiese strewe na ‘mag, glorie’
Rusland beskik oor ʼn “formidabele militêre mag” en dreigemente van Moskou – en Poetin met sy sterk nasionalistiese ideale – moet ernstig opgeneem word.