Wiele2Wiele gesels oor nuwe VW Polo, ry met ‘n Merc en Peugeot

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus – van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Volkswagen se nuwe Polo, gaan ry met die Mercedes-AMG GLE 63 S en die Peugeot 208 Allure. Hulle praat ook oor spoedmeters en deel nuus uit die motorfietsbedryf.

Die gewildste kar op ons paaie het nou nóg beter geraak, ‘n 4L V8 ster en ‘n aantreklike Fraanse buksie. Ons gesels ook spoedmeters en deel al die nuutste #2wiele nuus. The most popular car on our roads is now even better, a 4L V8 star and an attractive French hatch. We also talk about speedometers and share the latest #2wheels news.Volkswagen #NewPolo #VWPolo #Polo #PoloGTi #GameONMercedes-Benz South Africa #MercedesAMG #GLE63S #AMGGLE63SPeugeot #Peugeot208 #208 #208Allure???????? #VolkswagenSA #Wiele2Wiele #PeogeotSA #KTMMedia brabus.com lightningmotorcycle.comTip of the Week: Videvox Author: #BeachFrontMaroela Media Radio Tygerberg 104FM Bok Radio / BokTv Radio Laeveld 100.5FM Radio Helderberg 93.6 FM Lichvaal Stereo 92.6 GROOTfm 90.5 CFM Overberg 89.3 Radio Gamkaland 87.6 FM RADIO NFM 98.1 Radio Kragbron Amptelik 99.3FM Kosmos Stereo Kanaal 7 Radio Namakwaland 93.4fm Impala Internet Radio Waterberg Stereo 104.9 FM Coastal Radio SA Medfm JouRadio ONS RADIO VRIENDE STEREO SONDER GRENSE Stasie met die Hartklop Elan Global Radio Radio Klein Karoo 729 Kaapse Kansel / 729 Cape Pulpit Kaapstad Radio Cedar Radio

Posted by Wiele2Wiele on Tuesday, February 22, 2022

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.