“Ons het niks gehad waarmee ons self praktiese ervaring kan opdoen nie. Nou kan ons saam met heelwat spesialiste navorsing begin doen om te verseker dat ons op die regte pad is,”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Orania"
Motorfietsklub gee feestelikheid in Orania ʼn hupstoot
“Ons het ook die behoefte aan opknappingswerk by die ouetehuis geïdentifiseer. Dit is werk wat werklik nodig is om gedoen te word.”
Orania, van stad na Afrikaner-hartland
“Ons het nie weggevlug nie; ons het ʼn uitkoms gesien om ons gekonsentreerd te vestig waar ons vir onsself ʼn politieke orde kan skep.”
Orania volstoom na stadsbou
Orania sal eersdaags ʼn moderne stad wees wat poog om vir tussen 10 000 en 14 000 inwoners ʼn “uitsonderlike woonervaring” te gee.
ʼn Volkslied vir Orania?
Daar was ʼn tyd toe elke skool ʼn lied en ʼn wapen en kleure gehad het, en dit het nie verdeeldheid nie, maar verskeidenheid én samehang bewerkstellig.
R10 000 vir Orania se nuwe volkslied
“As ʼn bevestiging van Orania se strewe na selfstandigheid word daar gesoek na ʼn lied wat tydens openbare geleenthede gesing kan word.”
Orania dalk gou ook studentedorp
Die Bo-Karoo Opleidingsentrum in Orania groei met rasse skrede met al hoe meer kursusse wat aangebied word en geesdriftige studente wat ʼn nuwe energie na die dorp bring.
Orania, federalisme en vryheid
Federalisme kan ʼn aantreklike dame wees, in die slegte omstandighede waarin Afrikaners tans is, selfs uiters aanloklik. Oraniërs egter, soek nie net ʼn koffie-afspraak met vryheid nie. Eie aan ons aard, soek ons ʼn volwaardige huwelik!
Foto’s: Skade in Orania ná donderstorm
ʼn Donderstorm met gepaardgaande rukwinde het Orania Vrydag kort ná die Geloftefeesverrigtinge getref.
Kranige koeksisterbakkers vereer
“In gemeenskappe is daar vroue wat regtig verantwoordelikheid neem vir nood. Mens het leiers, van wie almal weet, maar daar is vroue in die gemeenskap wat stilweg hul bydrae lewer.”
Orania se watervleuel red man na voorval op Oranjerivier
Orania se watervleuel is gestig na die tragiese verdrinking van Klarissa Joubert in Januarie 2021.
Orania: Van dorp tot moderne Afrikaner-stad
Dié dorp se eie rioolaanleg is heeltemal onafhanklik van Eskom en maar een van verskeie drome wat nou reeds ’n werklikheid geword het.
Tradisionele koninklikes besoek Orania
Orania sê Afrikaners wat erkenning vir hul vryheidsdroom verwag, gun dit ook aan ander gemeenskappe en terwyl staatsvorme en regerings kom en gaan, leef verhoudings wat volke met mekaar op hul eie terme bou, lank daarna nog voort.
Paasrit na Orania om ‘boodskap oor Jesus te bring’
Meer as 3 000 paaseiers is aan behoeftige kinders en bejaardes op die dorp uitgedeel.
Bekwaam jou as boer in Orania
Dié driejaarkwalifikasie fokus op aspekte soos finansiële, data-, onderhoud- en plaasbestuur en bestaan uit ’n teoretiese én praktiese komponent.
Gemeenskap dra gesin ná boer se motorongeluk
“Die manier waarop hulle ons nou bystaan, is ʼn uitvloeisel van die ongelukstoneel waar boere, paramedici en vrywilligers ingespring het om te help.”
Orania-boer kritiek ná motorongeluk
Nooddienswerkers, paramedici, boere uit die omgewing en inwoners het almal gehelp om Kruger uit die wrak te help bevry.
Voedselkenner van Orania se werk internasionaal gepubliseer
As deel van haar navorsing het Anelle Blanckenberg gaan kyk hoeveel tafeldruiwe tydens oestyd vermors of verlore gaan.
Jong vrou byna dood op ertsroete
’n Ernstige ongeluk het opnuut die aandag gevestig op die vervoer van erts tussen die Noord-Kaap en die Oos-Kaap.
Vryspraak: Gemeenskapsontwikkeling en selfstandigheid in praktyk
‘n Gemeenskap is ‘n komplekse sisteem en ontwikkeling is nie ‘n eenvoudige proses wat in ‘n reguit lyn van begin tot einde afloop nie. En as die gemeenskap Orania is, dan weet jy boonop vriend en vyand hou jou die hele tyd fyn dop!