Dertig jaar later glo net die naïewe en oneerlikes onder ons steeds dat sentralisering ʼn lewensvatbare roete na ʼn voorspoedige toekoms is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "federalisme"
Opregte afwenteling of kosmetiese verandering?
Dat die DA ʼn wetsontwerp op devolusie soek, is nie die probleem nie – dat hy egter nie óók ʼn wetsontwerp op federering soek nie, is wel die probleem.
Wes-Kaapse minister van buitelandse sake?
Suid-Afrika is ʼn federasie, en subsentrale eenhede wat hul eie buitelandse sake in federasies bedryf is nie ongehoord nie.
Devolusie, federalisme in Wes-Kaap nou in DA ‘se hande’
Deur die wetsontwerp in te dien, het die VF Plus die huidige Suid-Afrikaanse grondwetlike bestel op sy kop gekeer en ʼn einde gemaak aan die ANC se vermoë om sy agenda op ʼn provinsie af te dwing wat dit herhaaldelik verwerp.
Gemeenskapskrag kan gemeenskapsfederalisme ontsluit
Die geskiedenis getuig daarvan dat ʼn gedesentraliseerde kragvoorsieningsnetwerk, waar plaaslike instellings ʼn rol speel, nie ʼn vreemde verskynsel hier aan die suidpunt van Afrika is nie.
Kaapse Forum wil ‘ongeletterdheid’ oor selfbestuur nek omdraai
Slagofferskap is dan ongelukkig iets waaraan talle in bruin gemeenskappe steeds ly; dalk was dit ook vir ʼn baie lang tyd met my persoonlik die geval.
Video: Gemeenskapsfederalisme as alternatief vir staatsentralisme
Die fokus van die konferensie was dat selfbestuur die enigste antwoord op staatsverval is – die alternatief is om niks te doen nie en saam met die staat te verval.
Orania, federalisme en vryheid
Federalisme kan ʼn aantreklike dame wees, in die slegte omstandighede waarin Afrikaners tans is, selfs uiters aanloklik. Oraniërs egter, soek nie net ʼn koffie-afspraak met vryheid nie. Eie aan ons aard, soek ons ʼn volwaardige huwelik!