Die jongste afleggings sluit produkbestuurders, grootdata-kenners en ingenieurs in wat aan masjienleer en platformstabiliteit werk.
Lees meerAlles vir Maandag 27 Februarie 2023
Polisiehoof van Meyerton ontslaan ná VF Plus-klag
Hy het verlede jaar ʼn direktief aan Meyerton-polisielede uitgereik dat geen dossiere rakende sekere sake geopen mag word nie.
Liggaam by Simonstad dalk dié van vermiste visserman
Die liggaam van ʼn 40-jarige man is Vrydag in die omgewing van die Romans Rock-vuurtoring naby Simonstad-hawe gevind.
83 jaar vir reeksverkragter van Mpumalanga
DNS het die beskuldigde met die verskillende sake van verkragting verbind.
Byna 1 000 ongeïdentifiseerde liggame by Gautengs-lykshuise
Daar is tans 938 liggame in 11 FPS-lykshuise wat nie uitgeken is nie.
Eskom-woordvoerder ook vort
Sikonathi Mantshantsha, wat drie jaar gelede by Eskom aangesluit het, verlaat die kragvoorsiener Dinsdag wanneer sy kontrak tot ʼn einde kom.
Geen tyding van SA’ners in Ekwatoriaal Guinee-tronk
“Hul gesinne gaan deur hel. Wat hul welstand betref weet ons wragtigwaar nie eens hoe dit met hulle gaan en of hulle oukei is nie.”
Man in hof oor Piet Retief-bylmoorde
Die man word verdink van die moord op ‘n 44-jarige vrou en haar drie kinders.
Kyk: Gehoor tree in toe sanger Tourette-simptome ervaar
Aanhangers van Lewis Capaldi het gedurende ʼn onlangse konsert ingespring en die koorgedeelte van sy nommer 1-treffer, “Someone you loved”, hardop klaar gesing toe die sanger simptome van Tourette-sindroom op die verhoog ervaar het.
ToekomsVenster: Herlewing op God se tyd
Partykeer moet ʼn mens terugkom voordat die Here jou moet terugbring.
Driekampatlete swem, trap en draf by Steyn City
“Sedert verlede jaar het ons trouens die kaartjies verdriedubbel; iets wat amper ongehoord is vir ʼn byeenkoms wat nou eers vir die tweede keer plaasvind.”
Nuwe Amarok se pryse bekend
Die nuwe Amarok deel sy DNS met Ford se Ranger en word in Ford se Silverton-aanleg gebou. Dit is ʼn pluimpie vir Suid-Afrikaanse bougehalte dat die Duitsers ons vertrou met hul enigste bakkie.
Nóg ʼn VSA-departement sê oor ‘laboratorium-virus’
Die Amerikaanse intelligensiegemeenskap is steeds verdeeld oor die oorsprong van Covid-19, met sommige instellings wat glo dit het per ongeluk uit ʼn laboratorium gelek.
53 Eskom-sake deur Valke ondersoek
Daily Maverick het intussen Maandag onthul dat twee senior kabinetslede glo bande het met vier misdaadkartelle wat in Eskom bedryf word.
Ramaphosa nie té bekommerd oor gryslys
“Ons weet wat ons moet doen om van die gryslys af te kom,” paai pres. Cyril Ramaphosa.
Inligting oor Bela-sittings ‘was laat’
Behalwe dat die datums en liggings laat aan die publiek deurgegee is, is van die rolspelers ook ontevrede oor die liggings van die sittings was volgens hulle nie “toeganklik vir almal is nie”.
Generaal Piet Joubert en Majuba
Toe die weerstand op oorlog uitgeloop het, is hy as kommandant-generaal aangewys en was hy aanvoerder van die Boeremagte by die Slag van Majuba.
Eskom koester ook e-motor-droom
Die sukkelende kragverskaffer droom daarvan om sy hele vloot teen 2040 met elektriese voertuie te vervang, maar ’n kenner meen die tydsberekening is swak.
Aanvallers brand op plaasvoorman, werkers los
“Ek kan nie vir jou die gevoel beskryf toe ek in daai kas gestaan het nie.”
Atlete gee Parkies beste verjaardaggeskenk
Die Hoërskool Menlopark vier vanjaar sy 60ste verjaardag en sy atlete het die afgelope naweek die A-bondinterhoërbyeenkoms vir Pretoriase skole vir die 21ste keer op ʼn streep gewen.