Met enkele afsprake, dae en vroue oor loop emosies maar hoog in die Oos-Vrystaat.
Lees meerAlles vir Donderdag 14 Maart 2024
Tshwane-ouditverslae beter, ‘maar harde werk wag’
“Hoewel ʼn gekwalifiseerde ouditmening steeds negatief is, verteenwoordig dit ʼn aansienlike verbetering in bestuur.”
Russe stem Vrydag vir (nuwe) president
Wêreldleiers is nie hoopvol dat die volgende Russiese president op ʼn werklik demokratiese wyse verkies sal word nie.
Oudpolisiekaptein in sop ná sy seun uit tronk haal
ʼn Voormalige polisiekaptein het in die hof verskyn nadat sy glo jare gelede, sonder toestemming, haar seun uit ʼn tronk naby Durban gaan haal en huis toe geneem het.
Internetprobleme tref SA
Duisende Suid-Afrikaners sukkel om toegang tot die internet te kry of bepaalde aanlyn dienste te gebruik nadat ondersese internetkabels Donderdag probleme begin gee het.
Rykmansbuurte skuld Tshwane miljoene
Tshwane Ya Tima implementeer elektrisiteitsontkoppelings en waterverminderings ten bedrae van sowat R66 miljoen op een dag.
Durbanse vrou beroof, ontvoer
‘n Verbyganger het die vrou naby ‘n gewilde strand opgemerk, waar rowers haar na bewering vrygelaat het. Sy was erg geskok.
ToekomsVenster: Eenheid en verskeidenheid
Hoe dink ons oor eenheid en verskeidenheid binne die een liggaam van Christus Jesus?
Groot vreugde oor Akademia se Taalstudie-kwalifikasie
“Dit gaan oor soveel meer as die uitbreiding van Akademia se aanbod.”
Luister: Akademia se Taalsentrum wil Afrikaans as hoëfunksietaal bevorder
“Taalbevoegdheid is een van die bepalers wat akademiese sukses beïnvloed.”
Wat gebeur as jy sonder ‘n testament sterf?
Om sonder ‘n testament te sterf kan rampspoedige gevolge vir jou geliefdes inhou. As jou familiestruktuur en -dinamika enigiets anders as tradisioneel is of selfs net ligte struwelinge ervaar, is die kans groot dat jou bates nie versprei sal word volgens hoe jy jou kan voorstel dit behoort te wees nie.
Adidas: Eerste verlies in 30 jaar oor Kanye
Adidas het Woensdag sy eerste verlies in meer as drie dekades aangemeld weens die beëindiging van sy vennootskap met die Amerikaanse rapper Kanye West.
Wiele2Wiele gesels oor Takumi, Ora en Fronx
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Mazda CX60 Takumi, spandeer tyd met die elektriese GWM Ora en ook met Suzuki se Fronx.
Polisie-eenheid maak duikslag in vervalste goedere
Die polisie se nuwe eenheid vir vervalste goedere het landwyd op honderde miljoene se nagemaakte goedere beslag gelê.
Kapp se ster skitter nog helder in Indië
Marizanne Kapp het nog ʼn uithalervertoning by die Indiese Premierliga vir vrouekrieketspelers gelewer. Sy het nou twee belangrike paaltjies teen die Gujarat Giants laat kantel.
Hoe kan jy federalisme teëstaan?
Dertig jaar later glo net die naïewe en oneerlikes onder ons steeds dat sentralisering ʼn lewensvatbare roete na ʼn voorspoedige toekoms is.
Video: Byna R50 000 vir ʼn piepklein woonstel in New York
ʼn Toer deur ʼn piepklein studiowoonstel in New York wat vir $2 650 (byna R50 000) per maand uitverhuur word, laat sosialemediagebruikers verstom.
Nóg tien medaljes in span SA se vertoonkas
Suid-Afrika is nou tweede op die amptelike medaljepunteleer by die Afrika-spele in Ghana.
Sifiso Mkhwanazi skuldig aan sekswerkers se moord
Die ses vroue is tussen April en Oktober 2022 vermoor.
MK: Zuma slaan alleen die kitaar
Hierdie party is letterlik sy kaartjie tot vryheid en om eerlik te wees, is dit ʼn slim skuif – soortgelyk aan sy slinkse skuiwe om polities en geregtelik te oorleef.