Wiele2Wiele gesels oor Takumi, Ora en Fronx

Die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger bespreek weekliks in Wiele2Wiele die jongste motornuus, van bekendstellings en padtoetse tot algemene nuus en nuttige wenke.

Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die nuwe Mazda CX60 Takumi, spandeer tyd met die elektriese GWM Ora en ook met Suzuki se Fronx. Vir die wenk van die week beantwoord hulle die vraag oor of jy jou binnebrandenjin na elektries kan omskakel? Daar is ook die eerste MotoGP-opwinding vir 2024.

Wiele-Blitz | Mazda CX-60 Takumi | GWM Ora | Suzuki Front

Mazda se nuwe vlagslip is hier – die 3.3L V6-turbodieselenjin CX-60 Takumi. Ons spandeer ook tyd met die elektriese GWM Ora en met Suzuki se Fronx. Vir die wenk van die week beantwoord Nicol die vraag – kan jy jou binnebrandenjin omskakel na elektries? Daar is ook MotoGP-opwinding vir die eerste keer in 2024.Mazda Southern Africa #MazdaCX60 #CX60 #cx60takumi #mazdaturbo #5yearwarranty #SuccumbToItsPowersGWM South Africa #GWMOra #ora03 #GWM #GWMORA03 #evSuzuki SA #suzukifronx #FRONX #ShapeYourNew???????? #MazdaSouthAfrica #GWMSouthAfrica #suzukisouthafrica Tip of the Week: Videvo MotoGP: #ktmmedia

Posted by Wiele2Wiele on Thursday, March 14, 2024

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.