Die Paia-aansoek het inligting oor aktiewe kontrakte geëis wat Eskom met verskeie diensverskaffers het, insluitend steenkoolverskaffers en vervoermaatskappye.
Lees meerAlles vir Dinsdag 17 Januarie 2023
Lewenslank ná verdagte polisieman doodskiet
Toe Ndwandwe besef hy is omsingel, het hy skote deur die venster gevuur en gevlug.
Reeksverkragter uit Londense polisie ontslaan
ʼn Britse polisiebeampte, wat beken dat hy ʼn reeksverkragter is, is Dinsdag formeel ontslaan.
Padsterftes ‘steeds te hoog’
“Die syfer is eenvoudig steeds te hoog en kan nie beskou word as ʼn verbetering in padveiligheid nie.”
Glo geen brandstof vir kragopwekkers by hooggeregshof
“As departement is ons slegs verantwoordelik vir die installasie, instandhouding en herstel van kragopwekkers.”
Chinese bevolking krimp eerste keer in 60 jaar
Dié land het in 2022 ook sy hoogste sterftesyfer sedert 1976 aangeteken en word nou moontlik nou deur ʼn demografiese krisis in die gesig gestaar.
Afrikaans is plesierig en buitelanders leer dit só
Vyf buitelanders vertel met entoesiasme waarom en hoe hulle begin het om Afrikaans aan te leer.
ToekomsVenster: Dis nie waar die probleem lê nie
Verander jou denke oor God. Bely dat Hy goed is en goed is sonder einde.
DA op pad hof toe oor Eskom-kragtarief
Die party beplan ook om later die maand na Lethuli-huis in Johannesburg op te ruk.
11 in hof oor Parys-betogings
Die situasie in Parys was teen Dinsdag vroegmiddag rustig, maar betogings het nog in die Tumahole-nedersetting voortgegaan.
SA misdaadreeks trek buitelandse aandag
“Ek is so trots op die hele span. Elkeen het werklik hulle alles gegee.”
Vrou hardloop 150 marathons in soveel dae
“Dit was uitputtend, maar ek voel baie geseënd dat ek wel die wenstreep gehaal het.”
Foto’s: Vier dae om Dullstroom te beleef
As jy jou voertuig vir ʼn oomblik afskakel, kan jy hoor hoe duisende besies, goggas en voëltjies in die bome jou met luide gesange verwelkom.
Spog dalk met jou resep in Maroela se boek!
Jy staan die kans om deel te word van Maroela Media se eie resepteboek!
Murray wen epiese vyfstelstryd
Andy Murray het vandag die horlosie teruggedraai om die veel jonger Matteo Berrettini in sy openingswedstryd van die Australiese Ope te klop.
Karlien roer harte met huldeblyk aan babadogtertjie
“Gister agt jaar gelede het ek ʼn dogtertjie verloor, Evah. Verloor is nogal ʼn vreemde term. Ek het haar eintlik nooit verloor nie, sy’s nog altyd deel van my.”
13% minder padsterftes tydens feesseisoen
ʼn Motoris is die afgelope feesseisoen in hegtenis geneem nadat sy of haar alkoholvlak glo 16,6 keer meer as die wettige limiet was.
Boekoorsig: Moord op Stellenbosch
Die afgelope twintig jaar het vele opspraakwekkende moorde uit die dorp van weelde en wyn die land behoorlik laat gis. Dit is tragiese verhale van jaloesie, wellus, woede, luiheid en gierigheid wat tot die skokverlies van menselewens gelei het.
Nuwe somertreffer, reisplanne vir Irene-Louise
Die blondekop-popster is binnekort op pad na Australië en Nieu-Seeland om Afrikaanse musiekaanhangers te vermaak met haar splinternuwe enkelsnit, “Ek sê so”.
Jan Jan Jan se veldtog-lied betree Top-20
Barto verloor vandeesweek sy plek in die no. 1-posisie.