Daar sou Maandagaand ’n opgesnyde karkas – behandel met ’n kalmeermiddel – vir Sheba uitgesit word in die hoop dat sy aan die vleis vreet, lomerig raak en eindelik aangekeer kan word.
Alles vir Dinsdag 17 Januarie 2023
Geweld, teistering in werkplek kommerwekkend
Die algemeenste redes waarom slagoffers nie hieroor praat nie, was “tydmors” en “’n vrees vir reputasieskade”. Vroue is voorts meer geneig om hul ervarings te deel as mans (60,7% teenoor 50,1%).
7 dae van rou vir oudspeaker Frene Ginwala
Daar sal binnekort tydens ʼn amptelike gedenkdiens afskeid van Ginwala geneem word.
Italiaanse filmlegende Gina Lollobrigida sterf
Gina Lollobrigida het destyds teen die Italiaanse aktrise Sophia Loren meegeding om rolle.
Burgemeester, munisipale bestuurder sterf dae uitmekaar
“Dit lyk of ’n donker wolk oor ons munisipaliteit geval het.”
Gedagte vir die dag: Volhard tot die einde
Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, en ek het gelowig gebly. En nou wag die prys vir my: die lourierkrans vir ’n lewe in gehoorsaamheid wat die Here, die regverdige Beoordelaar, my sal gee op die groot dag van sy terugkeer. En dié prys is nie net vir my nie, maar vir almal wat gretig uitsien na sy heerlike verskyning. (2 Timoteus 4:7-8)