Die bewerings dat die bekende ekonoom Thabi Leoka nié oor ʼn doktorsgraad in ekonomie beskik soos sy talle laat glo het nie, het vrae laat ontstaan oor die verskeie direksies en ondernemings wat versuim het om haar kwalifikasies behoorlik na te gaan.
Lees meerAlles vir Woensdag 24 Januarie 2024
‘Daling’ in padsterftes ‘gʼn oorwinning’
Die AA sê verhoogde wetstoepassing oor ’n tydperk van vier weke sal nie tot verbeterde padveiligheid lei wanneer wetstoepassing oor die ander 48 weke van die jaar swak is nie.
Groblersdal-saak: Gemoedere loop hoog toe pa, stiefseun borgtog vra
Gemoedere het by tye hoog geloop in Groblersdal, Limpopo, waar die pa en stiefseun wat daarvan beskuldig word dat hulle ʼn werker aangerand het, se borgtogaansoek aangehoor is.
Só lyk ‘finale’ beurtkragskedule
Ná die hoeveelste faseverandering het Eskom eindelik ʼn amptelike skedule vir beurtkrag vir die res van die werksweek uitgereik.
Só meen kenners gaan rentekoers Donderdag maak
Hoër, laer of onveranderd? Dít is wat kenners van Donderdag se rentekoersaankondiging verwag.
Simoné nóg ʼn Pretorius ryker
Die aktrise Simoné Pretorius en haar man, Andries, het Dinsdag die ouers van ʼn babaseuntjie geword.
Minder sterf dié Kersvakansie op paaie
Luidens die statistieke was daar slegs ʼn dalings van 1,7% in sterftes in hierdie tydperk, wat die getal sterftes steeds op meer as 1 400 te staan bring.
Van kosafval tot dierevoer: Só ploeg Shoprite terug
Slegs oortollige voedsel wat nie meer vir menslike gebruik geskik is nie, kom vir veevoer en kompos in aanmerking.
ToekomsVenster: Vind jou vreugde
Vind jou vreugde in die Here en Hy sal jou gee die begeertes van jou hart.
‘Barbie’-aanhangers sien rooi oor Oscar-benoemings
Sosiale media het behoorlik gegons oor die nuus dat “Ken” en nie “Barbie” vir ʼn Oscar benoem is nie.
Vroue in Beweging: Voorbereiding om te trou
Tydens hierdie geestelike voorbereiding is daar soveel ander aspekte waaraan daar ook aandag gegee moet word. Vir die meeste paartjies is daar ook die finansiële druk van ʼn troue wat gereël moet word, en dan natuurlik die nesskoppery.
Lions knor nie meer teen plaaslike teenstanders
Die Lions het in aanloop tot die naweek se Jukskei-derby op Loftus Versfeld gewys dat hy sy man teen Suid-Afrikaanse spanne kan staan.
Wen ʼn Spiegelau-geskenkpak van SPAR
SPAR wil graag een gelukkige Maroela-leser bederf met die volledige Spiegelau-reeks.
‘Geen toegang’: LUR steek glo stokkie voor oorsigbesoek aan Tembisa-hospitaal
Die DA wou onder meer sien of daar waarheid steek in kommerwekkende klagtes dat pasiënte in tente en op die hospitaal se vloer moet slaap.
Hoe slim is jou kat? Só kan jy uitvind
Jou kat is dalk hiperintelligent. ʼn Prettige “intelligensietoets” behoort ʼn aanduiding te wees.
Gedig: Die wysheid van die grysheid
“Moet nooit ooit ʼn perdeby in jou neus opdruk nie.” Lees hier Jaco Jacobs se prettige gedig oor lesse wat hy uit sy ouma se foute geleer het.
Aryna en Coco kruis weer rakette
Die Australiese Ope-halfeindstryd tussen Aryna Sabalenka en Coco Gauff is ʼn herhaling van verlede jaar se Amerikaanse Ope-eindstryd.
Goeie nuus vir verbruikers: Inflasie daal weer
Die laaste inflasiesyfer vir 2023 is Woensdag bekend gemaak en dié syfer is heel positief, meen die ekonoom Dawie Roodt.
Swaar tronkstraf vir man wat renosters in Krugerwildtuin help stroop
Baloyi, die medepligtige, is egter steeds op vrye voet, maar dit het nie die hof afgeskrik om met die saak voort te gaan nie.
Dís wat dit kos om jou spens (amper) vol te maak
In die nasleep van die feestyd volg die sogenaamde langste maand van die jaar en die meeste Suid-Afrikaners het vanjaar behoorlik ʼn “Januworry” agter die rug. Een van die redes hiervoor is omdat inkopies in Januarie selfs nog duurder was as in vorige maande.