Bel die blaasorkes en stofsuig die rooi tapyt: Dricus du Plessis is Donderdagoggend terug in Suid-Afrika!
Alles vir Woensdag 24 Januarie 2024
Nuwe uitdaging wag op Rory
Die 34-jarige Noord-Ierse gholfster meet aanstaande maand in Florida kragte met twee van wêreldgholf se voorste vrouespelers.
TVS Raider 125 – skool toe in styl
Teen R28 999 is die fiets beslis bekostigbaar.
Beurtkrag pas vir wyle opgeskort
Eskom sê “voldoende beskikbare opwekkingskapasiteit” het hom in staat gestel om beurtkrag 11:00 op te skort.
Video: Bittereinder-man in boeie by hof
Ondersteuners van die Bittereinders en inwoners van Groblersdal het Woensdag met vlae en baniere by die hof opgedaag waar Piet Groenewald en sy stiefseun, Stephan Greeff, Woensdag verskyn.
Dors dief vasgetrek wat R50 000 se Stanley-flesbekers steel
Sy is op borgtog van $150 000 (sowat R2,8 miljoen) vrygelaat, en het ingestem om ʼn GPS-opsporingstoestel te dra.
Foto’s: Afrika se grootste aasvoëlhervestiging is ‘bewaringsmylpaal’
Dit is die grootste hervestiging van aasvoëls wat nog in Afrika onderneem is. Die aasvoëls is in 163 individuele kratte vir byna 1 050 km vervoer.
Dié kolwers se lopiekrane is nog toe
Sterre soos Dewald Brevis en Faf du Plessis sukkel so ʼn bietjie om in vanjaar se SA20-toernooi vlam te vat.
Tennisspeler ‘jammer’ oor handdruk met Russiese opponent
Die jong speler se pa het intussen gesê sy dogter het nie helder gedink toe sy Vlada Mincheva by die Australiese Ope gelukgewens het terwyl die oorlog tussen Rusland en Oekraïne voortwoed nie.
Jemen: Amerikaners vernietig glo twee Houthi-missiele
Die Verenigde State en Brittanje het vandeesweek gesamentlik twee rondes aanvalle uitgevoer wat daarop gemik is om die Houthi’s se vermoë te verminder om skeepvaart te teiken.
Video: Swaar polisieteenwoordigheid buite hof op Groblersdal
Die polisie in Limpopo het Woensdag vroegoggend al ʼn swaar teenwoordigheid gehandhaaf waar twee mans op ʼn aanklag van aanranding van een van hul werkers beskuldig word.
Kosblik-idees vir jou kleuter
Om ʼn kosblik vir jou kleinding te pak, kan beslis ʼn uitdaging wees. Hier is idees om daardie uitdaging net ʼn klein bietjie makliker te maak.
Nadal het sy oog op Katar
“Doha, skud jul vere reg vir ‘El Matador’ se terugkeer,” het die organiseerders van die Katar-ope op sosiale media gedeel.
Wes-Kaapse minister van buitelandse sake?
Suid-Afrika is ʼn federasie, en subsentrale eenhede wat hul eie buitelandse sake in federasies bedryf is nie ongehoord nie.
Lesersbrief: Teater in die goeie ou dae
As kind was my oupa Peet du Plooy die koster van die Kruger Gereformeerde Kerk, in Kerkstraat regoor die Kruger Huis-museum. Wanneer ons vakansies daar gekuier het, het ons gereeld die pragtige Capitol-teater besoek.
Polisie ondersoek twee mans se raaiseldood in toring
“Ons het seer. ʼn Absoluut wonderlike man is van ons af weggeruk sonder ʼn ‘koebaai’ of ʼn ‘I love you’ …”
‘Rower’ dood op Tafelberg ná gids intree
Die polisie het Maandag die sein van een van die gesteelde selfone nagespoor toe hulle op een van die verdagtes se liggaam afgekom het.
Polisie-hoës moet pa staan vir gesteelde vuurwapens – DA
Die drukgroep Action Society glo die Suid-Afrikaanse polisie is misdaadnetwerke se grootste “vuurwapenverskaffer”. Dié opmerkings volg nadat 15 vuurwapens by die Mitchells Plain-polisiestasie gesteel is.
Man vas ná Jhb-brand wat 76 eis
“Hy sal na verwagting binnekort in ʼn Johannesburgse hof verskyn op aanklag van brandstigting, 76 aanklagte van moord en 120 aanklagte van poging tot moord.”
Wian gaan uiteindelik skool toe!
Wian van Biljon kon ná ʼn jaar se gespook eindelik plek kry in ʼn Afrikaanse hoërskool in Kempton Park.