Met dié oorwinning het die Cheetahs feitlik seker daarvan gemaak dat hulle weer deur die Europese base uitgenooi sal word om in Europa te speel.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 Junie 2023
Tragedie op tragedie, maar herstel wag hopelik gou vir geliefde pa
Danksy die ingryping van Johannes Stephanus Scheepers, beter bekend as Hansie, se geliefdes en selfs die DA in Gauteng blyk dit dat sy fisieke pyn binnekort gaan eindig.
Nege vas wat aanbidders glo by moskee beroof
Die aanbidders was omstreeks 12:45 by die moskee in Nkandla bymekaar, toe ʼn groot groep mans – in verskeie voertuie – die plek bestorm en mense aangehou het.
Vrou het geen ‘regsplig’ om man te sê van affair – hof
Die man het R1,4 miljoen geëis vir die onderhoud wat hy vir ’n kind moes betaal wat in werklikheid nooit sy biologiese kind was nie.
Regering se NGV-planne gaan ekonomie bly knou
Die regering wil iets wat Suid-Afrika se private sektor behoorlik opgebou het – die private gesondheidsorgsektor – oorneem omdat hy misluk het om die werk in die eerste plek self te doen.
Besoedelingsvrystelling vir Kusile kan beurtkrag met twee fases sny
Die toegewing deur die departement van bosbou, visserye en omgewingsake beteken Eskom kan die Kusile-kragstasie tot 31 Maart 2025 bedryf sonder om te voldoen aan minimum standaarde oor uitlaatgasse van swaeldioksied.
Niks stuit vir Minke wat swemrekords inryg
“Smiddae na skool wil sy reguit swembad toe, al is dit nog nie haar oefentyd nie.”
Ondersoek na ‘Titan’-tragedie begin
Die Kanadese vervoerveiligheidsraad sê “as die ondersoekende owerheid van die vlag waaronder die ondersteuningstuig gevaar het”, sal hy “ ʼn veiligheidsondersoek rakende die omstandighede van die operasie doen”.
Rocco gaan met eie program oor radiogolwe betower
Bekendes soos Lizz Meiring, Radio Raps en Steve Hofmeyr gaan saam met die gevierde pianis, Rocco de Villiers, oor Afrikaanse skryfwerk én musiek gesels op sy radioprogram, “Note en woorde”.
Hollywood: Meghan toe nou nie ‘Duchess’ van Dior; Zuckerberg, Musk pak mekaar in bokskryt
In dié week se nuus uit Hollywood maak Meghan Markle bekend dat sy nié die volgende ambassadeur van Dior is nie, twee tegnologiereuse wil mekaar in die bokskryt pak en Kourtney Kardashian onthul haar vierde swangerskap.
Kunsmatige intelligensie sal deel van moderne klaskamers word
Kunsmatige intelligensie is beslis hier om te bly. Dit kan as ‘n kragtige hulpmiddel in die klaskamer funksioneer, en dit mag nie misken of verbied word nie.
Wagner-rebellie Rusland se ‘ernstigste uitdaging’ in onlangse tye
Wat het die opstand veroorsaak? Hoe reageer Moskou? Wat is wêreldleiers se reaksie? En hoe raak die verwikkelinge Rusland se inval van Oekraïne? Hier is ʼn samevatting van die gebeure.
Video: Kliniek op wiele pak borskanker
“Kanker wag nie vir ouderdom nie. Dit maak regtig ʼn groot verskil as jy dit vroeg opspoor,” sê Linda Coffee, wat op 31 met drievoudige negatiewe borskanker gediagnoseer is.
Ondersoek teen Eskom se Pillay moet ‘vinnig, deeglik’ wees
Ons dring aan op harde en vinnige optrede teen enige vorm van korrupsie, maar ons vra ook vir deeglike en regverdige ondersoeke,” sê dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit.
Crusaders drink weer uit die beker
Vir die Crusaders was dit nog ʼn hoofstuk van hul ongelooflike vertoningslys in die reeks sedert 1996.
Buitelander vas wat leeubeendere na Viëtnam wil vlieg
Veiligheidswagte het die Valke ontbied nadat hulle snuf in die neus gekry het oor die inhoud van die bagasie.
Devolusie, federalisme in Wes-Kaap nou in DA ‘se hande’
Deur die wetsontwerp in te dien, het die VF Plus die huidige Suid-Afrikaanse grondwetlike bestel op sy kop gekeer en ʼn einde gemaak aan die ANC se vermoë om sy agenda op ʼn provinsie af te dwing wat dit herhaaldelik verwerp.
Knysna se oesterfees is 40 jaar jonk
Dié fees word in die wintervakansie gehou, sodat jy heeldag kan kuier sonder om bekommerd te wees oor skooltye, sportsmiddae of ander verpligtinge, skryf Maryke Roberts.
Bestuursprobleme in netbal sypel glo deur tot op skoolvlak
Die uitvoerende komitee van Oos-Kaap Skolenetbal word daarvan beskuldig dat hy netbal in die Oos-Kaap ’n onreg aandoen aangesien jong talent verlore gaan.
SA se Lee-Anne gee nie meer pas aan
Pace, wat vroegmiddag gespeel het toe dit liggies gereën het, het die tweede ronde in 73 houe voltooi nadat sy 66 houe in die eerste ronde aangeteken het.