Toeriste en verkenners kon vir 13 jaar onder meer na onderwaterwrakke soos die ‘Titanic’ gaan kyk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Titan-duikboot"
Ondersoek na ‘Titan’-tragedie begin
Die Kanadese vervoerveiligheidsraad sê “as die ondersoekende owerheid van die vlag waaronder die ondersteuningstuig gevaar het”, sal hy “ ʼn veiligheidsondersoek rakende die omstandighede van die operasie doen”.
‘Titanic’-regisseur James Cameron oor hoekom ‘Titan’ inplof
“Ek word getref deur die ooreenkomste met die Titanic-ramp waar die kaptein herhaaldelik gewaarsku is oor die ys voor sy skip. Tog het hy op ʼn maanlose aand volspoed vorentoe in ʼn ysveld ingestoom …”
Nog meer bekend oor duikboottragedie
ʼn Senior vlootoffisier verbonde aan die Amerikaanse vloot beweer nou dat die vloot Sondag al agtergekom het dat daar ʼn inploffing of ontploffing in die omgewing van die ‘Titan’-duikboot was.
Titan-duikboot: Al vyf passasiers oorlede
“Hierdie mans was ware ontdekkingsreisigers en het ‘n gees van avontuur gedeel.”
Kuswag vind ‘wrakstukke’ in soeke na duikboot
“Kenners evalueer tans die inligting.”
Vermiste Titan: enkele ure se suurstof oor
Reddingswerkers, wat hulp van oor die hele wêreld ontvang het, skat dat passasiers dalk Donderdagoggend sonder suurstof kan raak.
Soekspanne hoor onderwatergeluide in soektog na vermiste duikboot
Dit het nou boonop aan die lig gekom dat daar in 2018 ʼn regsgeding aanhangig gemaak is teen David Lochridge, voormalige direkteur van mariene operasies van OceanGate Expeditions wat die duikboot bedryf.
Soektog na vermiste duikboot duur voort
“Ons het nou ʼn kommersiële vaartuig op die toneel wat oor afstandbeheerde voertuie beskik wat vir ons die vermoë gee om onderwater te soek.”
Dít tref vermiste duikboot dalk
Die soektog na ʼn duikboot wat skatryk passasiers sou neem om die wrak van die ‘Titanic’ te gaan besigtig duur voort, terwyl ʼn kenner waarsku dat indien die vaartuig se romp lek, die vaartuig bes moontlik in die moeilikheid is.
Groot soektog na vermiste Titanic-toeriste-duikboot
Die Britse miljardêr Hamish Harding is een van die passasiers aan boord. Hy het vooraf op sosiale media plasings gemaak oor sy opgewondenheid oor die ekspedisie.
Titanic-toeriste-duikboot word vermis
Toeriste kan sowat R4,5 miljoen betaal om met dié duikboot die Titanic-skeepswrak in die Atlantiese Oseaan te besigtig.